profile img

Larissa

Larisss_x

???

77 Replies

Van watse ou bands of mense se musiek hou jy

U2
Fleetwood Mac
Green day
Rolling Stones
CCR
Ben E King
Billy Joel
Neil Diamond
So bietjie Jimmy Cliff

Ens.

Larisss_x replied 2448 days ago

Hoekom was jou dag sleg?

Just happens sometimes.

Larisss_x replied 2511 days ago

Gunsteling series??

Rick and Morty ???

Larisss_x replied 2513 days ago

Please hang me by my underpants on a pole

dit is glad nie weird nie ?

Larisss_x replied 2515 days ago

Jou insta username?

larisss_x

Larisss_x replied 2515 days ago

Is jy in wesvalia?

Yes

Larisss_x replied 2540 days ago

Tyrell is baie oulik, dis goed dat julle lojaal is teenoor mekaar

Hy is die beste, ek is super lief vir hom. ?
Dit is goed, ons is altwee baie lief vir mekaar

Larisss_x replied 2556 days ago

JY HET KAK GOEIE MUSIEK SMAAK.

BAIE DANKIE EK WAARDEER ?

Larisss_x replied 2556 days ago

Hoe is jy altyd so chilled in die lewe ?

Ek is bly dit kom so voor vir jou ?

Larisss_x replied 2556 days ago

So as jy sê vrouens en mans moet dieselfde behandel word dan beteken dit jy sê dat mans kan vrouens ook slaan?

Vrouens moet mans in die eerste plek nie slaan nie. Mans moet vrouens ok nie slaan nie. Dis nie reg van een van die geslagte af nie

Larisss_x replied 2560 days ago

Hoekom is jy ń feminis? Het ń ou jou gevoelens seergemaak lank terug of dink jy seuns is te kinderagtig of wat?

Dit het niks met feminism uit te waai nie. Dit gaan baie oor respek oor hoe mans vrouens behandel agv steriotipes. Vrouens word minderwaardig behandel en onderskat. Vrouens word gelabel met name as hulle iets doen, maar as n man dieselfde doen word niks daarvan gesê nie, dan is dit 'cool'. Vrouens en mans wat dieselfde werk doen en dieselfde tyd in sit, word nie altyd dieselfde betaal nie. Vrouens behoort nie in 'n kombuis nie! Vrouens kan eet wat hulle wil, dra wat hulle wil en doen wat hulle wil sonder om gejudge en name genoem te word want dis ok as mans dit doen. Vrouens moet behandel word met respek en ophou onderskat word. Om op te staan vir die, is om 'n Feminist te wees

Dankie dat jy vra ?

Larisss_x replied 2560 days ago 2 6

Hey Panda?
Wil maar net se jy is beautiful as always en keep on smiling and never change for someone else??
Just remember I will always care for you??
D xx

Baie baie dankie ek waardeer ??

Larisss_x replied 2599 days ago

Jy moet passop vir abi botes sys agter tyrell aan glo my vra hom bietji oor haar ?

Hulle twee is net vriende so kalmeer vir my. ?

Larisss_x replied 2600 days ago

Brag about yourself. What are you really good at doing?

I've mastered the art of procrastination

Larisss_x replied 2612 days ago 1

Top5 vriende in gr10 seuns wesvalia?

Ek het nie baie vriende in gr 10 nie
Die wat wel my vriende is sal weet ❤

Larisss_x replied 2612 days ago
VIEW MORE