122
Replies
Vandat R met jou betrokke geraak her is hy baie stil en private
Uhm 👀 ek dink die is onwaar
Wanneer kry ek jou in Lynnwood se planet 😏
Sal in my dagboek moet kyk🤪
Sien jy jouself as n soet of effense stoute meisie?
Goeie vraag 😂
Pet peeve
As mense oop mond eet en hulle voete sleep 😂
Ek mis jou
My voordeur is oop
Hoekom is nadine so stil deesdae?
Ek weet nie 👀
Jyt nogsteeds regard in jou highlights
Dis memories😇
Bestieeeee Ava eks baie lief vir jou !❤️❤️ Leilaanortje
Loveee you bestie Lielies❤️
Jy verdien so baie Nadiné!
❤️
Ok so ek weet jy en tristen is close, en ek wil hom so graag hê. Hoe doen ek dit
Hy is😍😍😍
😂😂😂😂
Jy en regard op geoie terme?
Ek weet nie 😘
Wat sê jy vab tristen en lune?
Eks maar stil 🙂
Wat was jou white lie?
"ek weet waar die brieke sit" 😂
jys goud ek belowe! ❤️❤️❤️ Megan_g03
Joh vir jou het ek lief! ❤️
Ek het jou ALTYD😎
Wow jy en regard is oulik 🥺
😍😍😍
Laaste ou wat jy gevry het
Gelukkig is die nie n persoonlike vraag nie 😂
Uit al jou seuns vriende in die groep wie is jy die closte mee
SP 🤸🏻♀️
Sien jy jouself as soet of stout?
Onskuldig 😇
Wanneer is dit my kans?
Kans vir? 👀
Ek ship jou en Regard😍
Dis cute! 🥰
Wat sê jy van Bianca en kruger?
100% vir dit 😍
Jys nogals besig deesdae met regardt
👍🏻😂
Julle is regtig lekker mense
Dankie 👀❤️
Sjo maar jyt gisteraand bietjie verdwyn
Ek was heeltyd daar? 😂
wat se jy goth nadine😂hierdie keer was dit ek hoor🙄
Dis nou nie hy daai nie🙄
Dag dit was altwee jy 👀😂
Daai vriendin van jou op jou laaste post is baie mooi🙂
Sy is nogal neh😍
Jy wil niebdie dinge sien wat Wentzl Saterdag gedoen het nie 🥵
Ek dink nie dit het enigsins iets met my te doen nie 🙈
Hoekom het jy nie n ou nie? Od issit soos commitment problrme? 😂
Glad nie 😂
Keen on my beter te leer ken?
Ongelukkig nie op die oomblik nie 🙈
Ek wil soo graag met jou kuier🥺
Eks down
Jy sal jooit vir n 25 jarg gaan ni
Nee wtf 😂
Moet jy feelings vir n meisie hê na eerste soen?
Ek weet nie, ekt nog nooit n meisie gesoen nie 😂
Wat irritate jou van ouens
Lack of communication 👀
Tips wat n ou moet doen as hy vab jou hou
Praat met my
Ken jy iemand in paarl gim of grey college
Wens ek het 😂
Wies jou crush 😏 of het jy 1?
Low key daar is niemand 😂
jy sal baie mooi pas met Bob hare, dit sal moer mooi lyk, en jy sal dit maak trend
Dankiee 🤪 maar ek dink nie ek gaan my hare so kort sny nie 🙈
Kan jy nou soos op die oomblik vir n ou sê jys lief vir hom al is dit net as vriende
Honestly weird vraag maar dis n nee😂
Jy antwoord nie als nie??
Jys reg ek antwoord nie als nie 😘
Hokm het jy nie gan staan vir OMR nie
Lol ek wou net nie, dit was nog nooit een van my prioriteite nie 🤪
Wat het met jou en luandi gebeur ?🥺 julle was letterlik friendship goals 😍
Dinge het net gebeur, no hard feelings❤️
Gaan julle nou elke pouse by tristen hulle sit?
Yeah 🥵
Gaan dit n probleem wees? 😂
Het jy iemand op die oog
Nee 🥰
Is jy oop vir enige tipe vrae soet of stout
Die feit dat jy sulke goed anonymous vra sê baie🥴
Jy is super ouilik en regtig baie Nice🤗😊Bly wie jy is want jy is uitstekend😁
M🤩
Ahh ek lovee die! So baie dankie❤️
Dm my dan weet ek wie jy is 🤪
5as e ju n follow request stuur mag ek enige tipe vrae vra op Instagram
Ekt n public account 😇
Wat sal j als toelaat om aan jou gedoen te word deer n ou
*deur
Instagram name please
_nadine.xd
Are u a good girl or naughty girl
Altyd soet😊
Kry my by Seattle vrydag 17:00
Oeps 6 dae te laat🤪
Ek wil met jou en bianca vriende wees maar ek dink nie julle hou van my nie 🙈
Jy mag ons maar dm 🤪
En ons hou van almal so ons sal heel moontlik met jou ook wil vriende wees ❤️
Vwhj op die oomblik?
Daars nie nou iemand nie👀
Ekt net nou die dag gesê ek like jou nie ekt net gedink ek sê dit weer🥵
En ekt gesê jy hoef nie? 😂
Ek sien jy en bianca is besties
Enige raad hoe ek haar aandag kan kry?
W/A haar!
So bly jys in my lewe ❤️(cringe ek nou)😂
-M
Ahhh❤️❤️ ek love dit 😂
Jy Legit antwoord nooit
Well well
Ek wil nou nie lelik wees nie maar ek like jou nie
En jy hoef ook nie ❤️
Mooste a** 🥵
Jou oë is op die verkeerde plek!!
Jy is beeldskoon♥️
Jy het n amazing persoonlikheid♥️
Ek mis jou♥️
-C
Ahh ek dink ek weet wie die is ❤️ ek mis jou net so baie, regtig! 🤗 en jy is so mooi van binne tot buite 🥰
So ek wil eintlik net vra hoekom?
Hoekom wat?
So gaan jy my antwoord?
Wat? 😂
Is-jy-n-virgin?
Ek-is-ja (eks nou eers 16)
Fok ek vra net dat ek en jy dit n go kan gee?
Lol😂 jyt anger issues
Wie is jy tho 👀
Jy antwoord nie jou WA nie en ook nie jou dms nie???
Nogal duidelik 🙈
Nommer?
Hy word ongelukkig nie uitgegee nie😌
Gee jy 3de kanse?
Idk hang seker af
So ek neem aan jul en anje is fien
Meer as fine 🥰
Lyk my die snaps word van vergeet
Of dalk wil ek jou net nie antwoord nie😏
Hoeveel ouens het jy al gevry
Ekt nie besef mens moet tel nie? 😌
Jou nommer asb?
Hy word nie uitgegee nie sorry
Maar soos rerig nou
Huh? 😂
Of net vriende
Dis seker fine.
Stel jy nou belang om n ou te kry
Ek is vir nou eers rustig dankie🥰
Het j al jou eerste soen gehaat
*gehad
Is jy en anje nie meer close
Ek weet nie gaan vra haar✌🏻
Ek besef nou ons is n kwarantyn en jy wil nie met my praat anders sou jy
Jys reg ek wil nie 😘
So jyt my op opened gelos oor die kuier
😂😂😂Oeps🤷🏼♀️
I miss you toerisme maatjie❤
-S
Ahhh ek mis jou teveel🥺❤️
Wat jaag jy nou weer aan😂
Eks in Quarantine, instagram is my enigste maatjie okay🙄😂
You're hotter than my sister 😍
Uhh 😂
jy is n mooi mensie 🤗
Ahh dankie 🥰
Jys cute!
Hoe noem jy iemand n vriend as daai persoon net moeilikheid maak met jou ander vriende. So jy sal eerde een vriendin hê wat al jou ander goeie vriendinne weg druif as wat jy ware viendinne het. Wys jou net, jy is agter "cool" aan
Wow?!!!!!
Joe dink jy regtig ek worry oor wat jy te sê het, ek weet presies wie jy is en ek mors my tyd nie langer met so genoemde "regte vriendinne" wat my nie kan bystaan of net plein kan nice wees met my en n vriendin kan wees nie, jy wat jouself n beste vriendin noem en my kom sleg sê, wie dink jy is jy 🤦🏼♀️. Jyt nie n benul wat in my lewe aan gaan nie so bly eerder uit dit uit 😊
En as jy my so GOED ken behoort jy te weet dat ek nie agter "cool" aan is nie, dis ongelukkig net deel van my persoonlikheid.
En as jy verder n issue het met my of enige van my vriende kom na my toe, of message my net😁
Jy moet pasop wie jy as vriende beskou
Wel ek weet dis virseker nie jy nie😌
Jy is geneig daaraan om net die goed in mense raak te sien en mis te kyk aan hoe hulle besig is om jou negatief te beïnvloed
Ek weet rerig nie waarvan jy praat nie.
Niemand is besig om my negatief te beïnvloed nie, so wees maar spesifiek wat jy as negatief beskou💁🏼♀️
Dit klink of jy my persoonlik ken so dan kan jy dit mos persoonlik vir my sê 😇
Ek ken hulle juis goed dis hoekom ek jou waarsku🙈
Ek het nie nuwe vriende nie, so ek weet nie waarvan of van wie jy praat nie😌
Jou nuwe vriende is slegte invloed 😶
Wees meer spesifiek?
Maybe ken jy hulle net nie😉
Wanneer kuier ons Xx Zonn_xo
Net wanneer jy wil 😏❤️
Jy en jou 3 vriendinnetjies is moer iriteerend
Niemand het vir jou opinie gevra nie en hoekom staan daar anonymous en nie jou naam nie?
Het jy rek as n vak😶
Ja ongelukkig 🥴
Jy en Corne k ?
Ek dink julle sal nogal cute wees🥰
😂Uhm okay
Jammer om jou bubbel te bars, Tensy jy nie weet nie hy en sy meisie is baie gelukkig
😏🥰Nie so baie soos jy nie
Ek voel jy hou nie van m jy nie
Daar moet n verduideliking wees
Van wie hou jy in jou gr? Soos seuns
Daars baie, meeste van hulle is nice
VIEW MORE