259
Replies
Ek sal enige iets gee om sulke amazing vriende kring te hê❤
🥰
Jys perfek❤️❤️❤️
Jys die beste❤️❤️
my mosselbaai maatjieee ! die vakansie is nie reg vir ons nie😍😍love youuu my BB! Miienkee
😍😍😍😍ahhhhh kan nie meer wag nie !! Love you lots❤️
Wats jou planne na skool
Verpleegkundige👩🏼⚕️
Na saterdag gaan jy nie meer n fake ID nodig hê of in te sneak by kuier plekke nie😌
Oeeeeee😍😍 kan nie wag nie !😏
ek gaan jou kill
HOOR MY PLAN - maybe as ek saam jou in die kar is wanneer jy in n boom in ry, dan hoef ons nie meer te deal met ons hartseer lewens jie
die 20ste is naby😂plant solank ‘n baie groot boom🙂
Het jy jou oog op iemand ? 👀
👀
Is jy en Heinrich nou iets ? Julle lyk baie oulik saam
Ek en Botha is net tjommies🥰
definitief die liedjie gekry wat ons die beste beskryf 😏🥂
Oooh yes😏🥂
hoe de moer kuier jy so baie in rekord en drink so baie?? jigg dis asof julle net nie omgee nie en julle ouers julle in alles in koop
🥱
just living my life😙✌🏼
Daars die girl van wie ek hou maar is n verskillende ras. Wat is jou opinie oor dit,want almal sê mens mag nie dis in die Bybel maar hulle weet nooit watse vers nie
Die Bybel sê ook moet nie oordeel nie…👀 dis jou lewe so as jy daarvoor wil gaan ,hoekom nie ?🙈
Het jy al n kar?
Nope🙆🏼♀️
Jy's ongelooflik, onthou dit altyd
Te oulik ! Dankie😇
ons benodig n joker daggggg!!! 😏🥰
So gou as moontelik ja !!!😍😍😍
favieee ek mis jou teveel ☹️❤️❤️
Hou op ‘n vreemdeling wees😩❤️❤️
Jy is beeldskoon🙌
🥰dankiee !
Love you bestie Lielies ❤️ Nadine.xd
Lovee you bestie Ava❤️
Eyy bishh darm nog nie alweer tandpyn gekry nie😬🦷😧
😅los my tand uit😑
Jy weet jy lief myyy🥰🥰🥰🥰
Eks n idiot ek weet
🙂👍
Ugh 😂
Ughh jy maak my moeg🙄😂
Met watter vriende kuier jy die lekkerste
Al my tjommies kuier lekker🙆🏼♀️
Jy het die mooiste glimlag Guess2021
Ahh dankie !😇
It’s a good thing I have my library card, because I am totally checking you out
Oky oky dis kinda oulik😌🙄
BB 🥺 dankie vir allessssss , jou loser 🥺❤ eks jammer ek laat jou huil ,maar ek wil nie alleen nie 😇😂❤i love you 😫 Miienkee
BB !🥺ek sal enige dag saam jou huil al is jy die een wat my maak huil🙂 love you the most❤️❤️
Is jy en Jason nog vriende?
Ons is op goeie terme ja😇
btch antwoord my qooh🙄 Megan_g03
Sorry man🥰jy weet ek kan nie jys die mean een🙂
Jho mense is funny
I knowww🙂
Ek en jason naai nou lekker
🥰kon nie meer bly wees vir jou nie ! Met daai taal gebruik is ek seker jy gaan ‘n fantastiese ouer maak😘
Is jy en mienke nog ooit vriendinne
Hoekom sal ons nie wees nie ?😂
Leilllaaa jyyy😍😍😍
Stopppppp🥰🥰
Jy is ‘n pragtige meisie en verdien SO BAIE geluk! 🤍🤍
Ahh🥺die beteken vir my so so baie🤍🤍dankie dankie dankie🤍🤍
Wat dink jy van keyara?
🤸🏼♀️
You are and always have been, my dream
😇dis oulik !
Hou op stooopid wees en jou post heeltyd delete,
Dit actually frikken mooi fotos why_not_gingy
Sorryyyy🥵
mooiste mens jy 😍 ek mis jou! ❤️ Klara.02
😍ahh stop !!! Ek mis jouuu skimpie❤️❤️
Hoe voel jy daaroor dat jason saam lune en keyara kuier?
Hy kan kuier saam wie hy wil😘
Ek dink jy is ongelooflik mooi ❤️
Aww dankie🥰
heel heel beste !♾❤️❤️❤️ Megan_g03
Love youuuu !!♾❤️❤️❤️❤️
Ek mis jou soveel meer !😩❤️
Darm nog nie weer tandpyn gekry nie😏😂
Nee nog nie🙄😌 eks al slimmer !
Dm of nie? 🙈
Antwoord hulle nie regtig nie🙈
hoe is jy so mooi 🥲❣ Zonn_xo
Praat jy my Zon😍❤️❤️
EK MIS JOU 😎😎❤❤ Zonn_xo
EK MIS JOU MEER !!❤️❤️❤️
Wens ons kon mekaar leer ken
👀
Ek wens net ons kon dit uitgewerk het
Whatsapp my dan👀😅
Wiskunde is die geskiedenis van die nationale en internationale mense van nommers
Eww🙄
Vir wie is jy meer lief. Jou woef of jou matriek afskeid date
Definitief my woef🥰 (sorry Botha)
Eyyyyyy beste matriekafskeid date!!!
Ons gaan die beste paartjie daar wees no doubts😏😏😌🤍🤍 why_not_gingy
Ooooh yess😌😌😌🤍🤍🤍 try and beat us !
Het jy geweet daar is ouens daar buite wat belangstel stel om met jou te praat 🙃
Ek het dit nie geweet nie nee😂🤭
Wat het gebeur met mienke ?
😇
Jokesss I love youu seekoei❤️❤️😍 Lorrainevdm03
I loveeee youu marshmallow😍❤️❤️
Jyt my so mooi geleer hoe kan ek ophou🙄
Haaar fun beplan 😏😂 Livan
Haaaaaaar fyn beplan ….ek sê dit nogsteeds beter😏😂
ek sien Mienke is finally verlede 😂😂🍻
👀
Hoe kry mens jou aandag
👀dit weet ek self nie
Ek wens ons kan meer praat
Whatsapp my dan🙈
Jy inspireer my elke dag al hoe meer😍jy is een van die beste mense daar buite met die grootste hart
🥺stop ! Dis so oulik van jou ek waardeer dit bitterlik baie😊
Wat is die kaanse
Vir wat👀
Jy het my dag gemaak 😍👏🏼
Yayy eks bly😍😍
Jy weet jy lief my😘😘😘
Al is dit as n broer🙄🙄🙄
Waardeer jou vettie🤍🤍🤍🤍 why_not_gingy
Ons sê maar so ja🙂
Waardeer jou baie🤍🤍🤍🤍
Jy het my aandag getrek van die 1ste keer af wat ek jou op instagram gesien het😌😊nou moet ons nog net ontmoet
Nou maak dan n plan🙆🏼♀️
Jy kyk nie movies nie, jy lees mie boek nie🙈😹nou wat doen jy met jou lewe 👀
Ek kyk darem series😂🥰
Heinrich is n hottie huh
👀
So ballet of ballroom dancing?
Ballet💕
Jy en heinrich ?
Gaan saam matriekafskeid toe🥰
Ken jy die movie "you've got mail"?
Nope ek doen nie
Gunstelling movie
ek kyk nie regtig movies nie👀
Gunstelling movie genre
Comedy🙆🏼♀️
Wat is die kaanse dat jy jou nommer hier sal tik
Die kans daarvoor is 0👀😂
So McDonald's is goed genoeg
100% ja
Ek dink nie eks die regte persoon om te vra nie🙈😂
What does its mean🙈😂??
Want ek volg nie n diet nie en nog minder n gym diet😂🙈
Het jy enige advice vir n gym diet
Ek dink nie eks die regte persoon om te vra nie🙈😂
Het Oos Moot gesluit
Net vir die week ja
Het jy covid
Nee ek het nie😂🙆🏼♀️Maar meeste van my vriendinne moet kwarentyn🥵
Ek weet God het die aarde geseen en alles, maar ek het nie geweet hy het vir ons n engel ook gestuur nie!
🥰🥰dis bitter oulik ! Dankie baie
Doen jy longboarding
Net as ek op my gesig wil val ja
Watse vakke het jy? En wat wil jy doen volgende jaar?
Biologie, Besigheids en Ekonomie. Ek wil verpleegkundige gaan studeer😇
Hoe is matriek? Hoopelik beter as verlede jaar?😂
Baie baie besig en rof ! Maar definitief beter as laas jaar😂
Leila Nortje!!!!!! My maatjie in Wiskunde!!!! Ek waardeer jou so bais!!!!
Ek waardeer jou net so baie !!! Dankie dat jy die 4 periodes wiskunde beter maak !!!!
ek weet soms pla ek jou op whatsapp en praat baie😏😂maar jys regtig nice en sal like om in persoon iets te gaan doen 🥵
Jy pla nie ek belowe😂 ons sal dan ‘n plan moet maak !🙆🏼♀️
Lyk my iemand het 'n matriek afskeid date gekry😏😏😏😏😏😏😏
Het hy jou forseer om ja te sê🙄🙄😂😂😂
HS
Ja hyt my ontvoer ek het nie ‘n keuse gehad nie🙂
Ek joke ek joke ek het die beste date gekry !!😍
Bestie Lielies ek love jou! ❤️ Nadine.xd
Beste Ava !! Love you lots❤️❤️
Wat gaan jy op Uni studeer?
En hoekom nie onderwys nie?
Verpleegkundige🙆🏼♀️
Ek wil glad nie onderwys doen nie😂ek het nie so baie geduld nie
Hey, antwoord jy dm's of dink jy dis weird as ouens jou dm?😂😁
Ek antwoord nie regtig my dm’s nie nee😂
Halloo mev. Nortje 😍😊
Hiiii🥰
Ek dink dit word n blind date genoem
Oky dis ‘n deal😂👀
VIEW MORE