162
Replies
Livan?? Wat het gebeurrr🥺❤️julle was dan so close
mense kom en gaan maar x🥰
bruv ek soek jou mielies
👀
👋 mag die boom groot wees dankie. Oor en uit Leilaanortje
net een harde slag dis al🥵
Livan is n idiot hy prt nogsteeds kak agter jou rug😑
ek wens ek kon omgee😩
Die 27ste gaan skud in Sondela😍
amper amper😍
eintlik lag ek nogsteeds😅
nog nooit in my lewe so stupid gevoel nie🙃
ek mis jou heeltemal teveel ❤️
jy was seker by wiskunde toe jy die gestuur het🤦🏼♀️
okayy maar jys eintlik amazing 🥺❤️ en verdien die wêreld okayy ? okayy 🥰🥰🥰 chrizaan.ofc
eks so lief vir jou🥺❤️❤️
sal jy ooit jou hare kort sny?
ek twyfel 😂
Sup beta 😏
btch ek sal jou rol😂
Favieee who cares 😂 oms breekend !
Desmeber bucketlist wag anyways op ons🥰❤️Love you way to much !!!❤️❤️❤️❤️ Leilaanortje
luister ons moet eers verby die hele grobler huis kom voor ons kan dink aan ons bucketlist😂🙄❤️❤️❤️
Kan iemand die persiin leer spel op die vorige qooh🤣
maak net seker jys ook daar dan🥰
Lyk my juanre het uiteindelik aanbeweeg
ongelooflik trots 🥰
Ellie like my meer 🤌 Livan
nooooit🙃
Oogie op iemand?🤔
nope 🤌🏻
kom ons eet weer ham 3h die oggend 🤡 Klara.02
wag by die hek eks nou daar 😍🍣
kan ons weer n sleepover hou? 🥲🥲🥲 Klara.02
gou ja 🥵🥵
love youuuuu ❤️❤️❤️ Klara.02
love you always x❤️❤️
Sien jy jouself as soet of stout?
stroopsoet🙋🏼♀️
Wat het gebuer met mienke
niks waaroor jy hoef te bekommer nie x
Julle dink covid is een groot joke. Tot iemand naby aan jou sterf daarvan. Dan kyk ons wie gaan lag daaroor en grappies maak.
waar het ons n joke gemaak van covid? 😂 en ek dink iemand wat jokes maak van covid is beter as jy wat joke oor die dood👏🏻
Faviee😍 saterdag gaan ‘n fees wees⛵️❤️ Leilaanortje
oeee favie😍❤️ pretoria gaan captains sien van nog nooit tevore nie🤤👩✈️🛳
Het jy al n matriek afskeid date?
ja ek het🙆🏼♀️
Where are you from
pretoria 🙆🏼♀️
You're a true POS u know rthat right?
😂
Wat is jou tiepe?
op die stadium niemand 😂🙌🏻
rondte 2 by die plaas wag vir ons 🤤❤️
ek wag al presies 3 jaar vir die dag om te kom😍
Megan jy en jeandre moet rerig weer saam wees ek kan nie vir jou se hoe is dit een van my hart begeertes om julle weer saam te sien nie🥺
jys heeltemal te oulik🙈
FAVIEEE😍😍 dankie dat jy my gaan rondstoot in die rolstoel🥰 eks so lief vir jou !!❤️❤️
na more is die hospitale propvol😂❤️❤️ eks so lief vir jouuuu x❤️
Favie😌❤️Ek is heeltemal te lief vir jou ! Dankie vir al die adventures😏❤️ Leilaanortje
fav😍 ek het jou baieeee lief ❤️❤️sonder jou sou dit niks wees nie😌😍
beste babysitters 😏😌 Klara.02
uiteindelik n manier gekry om pop speel lekker te maak😂😻
jy is een besonderse meisie! jy verdien meer as die wereld🙏🏻🤗
dankie so baie 🤗💞
Ek hoop regtig jy en juan vind mekaar weer! Julle was so perfek saam❤️
as dit die Here se wil is dalk eendag x maar dankie baie✨
J maak truth or dare baie lekker 🤣🤣as ek weer moet role play as n doctor sal ek jou di keer ondersoek 🤣🤣🤣
ek moet nou eers onthou wie was die dokter... 😂😂 maar nee eks heel gesond dankie ekt nie n ondersoek nodig nie🤭
Favie 😍 jys beautiful !!
Dankie dat jy saam my BAIE mooi verjaarsdag boodskappies vir ons gunsteling mense tik😏❤️
my fav praat jy😍😍 ons is ook maar net eerlik, eks seker dis wat sy sou wou he of hoe? 😇❤️
ek like nie die isolation nie, kom kuier vir myyy 🙄❤️ Klara.02
word gesond dan kom ek🥺🥺❤️
wat het presies gebeur met jou en J?🥴
moenie jouself teveel bekommer oor ander mense se sake nie🤗
Wow jy lyk beelskoon
aww dankiee☀️
Favieeeeeee
Ons moet nog die party bom maak😏🥰
oeee fav😍onthou ons moet eers “maatjies maak” 😂
Ek dink ek like jou 🥺🙈
mmm nee ek dink nie so nie😂
Ek ken jou nie, maar jy verdien iemand waar jy sy enigste keuse is.
Nie sy eerste of tweede keuse nie.
Sy ENIGSTE keuse!!
Onthou dit ❤
jy is heeltemal te oulik dankie x🤗
Ek voel hulle moet ophou so verveeld wees asb🙄😍🥰 Leilaanortje
dit sal gaaf wees ja🙄🥰
girllll jys so mooi😍😍
dankie baie 🤗
Hoe de fok laat gaan hy iemand soos jy vi so slet🤣🤣🤣 na hy al gesien het hu psyco sy is
😂
Monique fokken kon julle twee nog nooit uit los om net gelukkig te wees nie🙄
asseblief hou op aangaan met my oor haar
Hey , mis ons chats en jou konstant hap 😂😂
mag ek weet wie jy is? 😂
What Mood Are You in Right Now?
like - stay away🙃
jys eintelik n bishhh🥰
Oky oky ernstig nou “love” ily x😍❤️❤️ Leilaanortje
oky “love” 😂
jys n regte btch🙄 maar eks sooo lief vir jou❤️❤️
hoekom qooh almal jou nog oor J? julle is dan mos nou uit en jys beter af sonder hom so dit maak nie saak nie x🙄🤍 Klara.02
❤️❤️❤️
Al hkm hy eerste vi ha gegan het is wnt hy ht nog ni vi megan geken ni🤣 ekke was by toe hy gese ht hys spuit oor monique
passop mense kan baie dinge se wat nie waar is nie x
Miskien moet julle ophou kak praat van monique op die ding en dit net solid in haar gesig vir haar se want julle act like 2 gesig peoples
kan nie onthou dat ek enige iets gese het van monique nie so raak gou rustig. 🤞🏻
Downgrade maar hy ws dn eerste sam haar😂
okay? 😂
bad btch energy 🥵🥵
vat dit as n kompliment 😂🤍
As juan regtig gan terug gaan na monique toe is dt n moerse fokken downgrade. Ek hom gesien saam ju, hys baie liewer vir jou as wt hy ooit was vi haa
Al hkm hy daar is is wnt sys so fokken maklik
sy lewe sy besluite 🙃
Vat my terug naaa vrydag aand toe asb🙏🏻🙏🏻🥰🥰🥰❤😍😍😍😍😍 ChanrieG
is jy seker jy wil ?😂😂❤️❤️
Megannnn ek waardeer jou so baie! 🤍 Klara.02
jy beteken heeeeltemal teveel💕
Eks so bly vir jou en juan megan ilyy❤❤🥰julle verdien net geluk ChanrieG
dankie mooiste❤️🥰 ily x❤️
Jy maak nie reg nie 🖕
hoekom ?
Eks baie bly julle is weer saam ❤️ laat die verlede in die verlede bly en moenie dat dit julle geluk steel nie 🤗 julle is regtig pragtig saam x
baie dankie die beteken so baie 🙈❤️
Is julle weer saam?
hoe lyk dit vir jou ?
ilyyyyyyy maatjie ❤️❤️🖕🏼 Zonn_xo
agg eks lief vir jou ook hoor 😌🖕🏻❤️❤️
Favie favie favie x😍my waardeering vir jou is te veel !❤️ Ons hoop maar die parabool speelgronde maak gou toe😂🥰
my fav😍 jy beteken onmenslik baie ❤️myne is lankal toe ons wag net nog vir joune😂❤️
die vakansie moet nou kom - ek wil see toe gaan en "frisbee" speel 😏😻❤️ Klara.02
agggg asseblief ja😍😍 ek wil “frisbee speel en val in die water” 😌❤️
Is jy en Juanre nou weer saam🤷♀️
ja 💕
Megannn ilyyy❤❤❤😍😍🥰🥰🥰jys my gunsteling 🥰😍❤ ChanrieG
ek het jou baie lief ❤️❤️❤️
hoekom antwoord jy nie die qooh wat oor Sarel gaan nie. 😂
ek het niks qoohs gekry oor sarel nie ?😂🤦🏼♀️
Ek wil jou groot toon lek
more skuif ek klasse 😂
Favie❤️Jy word so so so baie waardeer !! Lief jou heeltemal te veel my fav❤️❤️❤️
my fav eks te lief vir jou ❤️❤️❤️
Jys amazing 🤗
Jy weet wie dit is, dis jou fav vak saam jou fav mense 😂😌
jy irriteer my gaan weg🙂
jokes eks lief vir jou😂❤️❤️
jys n btch😂❤️❤️
Soet of stout?😏
stroopsoet 🙋🏼♀️
Did you ever play a game where you had to take off some clothes?
no ??
wat het gebeur tussen jou en Juan?
dm my ✨
Is jy nog lief vir hom
ek gaan altyd lief wees vir hom
Nice bikini you $exy btch!
dankie baai🙋🏼♀️
My favie jy is die heel beste mensie !❤️ Jy verdien die wereld en soveeeeeel meer !!!❤️❤️Love you lots my fav xx❤️
my fav ek is so lief vir jou❤️ jys die heel beste xx❤️❤️❤️
Hoekom is jy en J uit ?
dinge het net nie uitgewerk nie x
VIEW MORE