profile img

Marissa Greyvensteyn

Rissie_101

No hate , just ask something.

70 Replies

The Internet goes down, suddenly, and forever. What do you do?

Idk?

Rissie_101 replied 2584 days ago

Kan jy ophou jou qoohs oor antw jy maak jouself oop vir meer negatiewe kommentaar want jy maak dit duidelik hoe baie dit jou pla

Weet jy ek antwoord glad nie my qooh's oor nie en as ek doen is dit oor n spelfout en ek nie wil hê mense moet dink ek kan nie spel nie? En almal se negatiewe qooh's pla my nie in die minste nie want ek is wie ek is en as jy nie daarvan hou nie is dit jou probleem moet dit net nie my probleem maak nie✋

Rissie_101 replied 2586 days ago

Weet jy?dit maak my so kwaad as mense ander se geluk vir vat soos rerig mense kry n lewe toe? N verhouding bestaan uit 2 mense nie die hele wereld nie okey?hulle verdien mekaar?

Ek stem 100% saam met jou anoniem??
Vreeslik baie dankie vir die qooh dit word rerig opreg waardeer ek belowe❤?

Rissie_101 replied 2586 days ago

wees versigtig vir Rhicus
Hys n nice ou maar ek weet goed

Jy is dood reg hy is n nice ou nee die BESTE ESTE ou in die hele wye wêreld?❤ en weet jy ek glo ek weet alles wat jy weet hy sal nie goed vir my wegsteek nie want hy is nog altyd 100% eerlik met my ?

Rissie_101 replied 2586 days ago

Marissa ek wil jou regtig net waarsku..
Wees versigtig

Versigtig met wat as ek mag vra??*

Rissie_101 replied 2586 days ago 2 1

Ris ?
Ek mis jou my mooiste ?
Moet jou nie steur aan al die negatiewe kommentaar en jaloerse mense nie. Jy is beeldskoon en Rhicus is die beste ding wat nog met jou gebeur het ? Ek is verskriklik lief vir jou ❤❤ lianey_17

Lia?❤❤
Ek mis jou my beste?❤
Baie baie dankie ek waardeer jou qooh soo opreg baie en dankie vir alles en dankie dat jy altyd my bystaan ongeag wat❤❤? Jys n vriendin 1000?❤ Ek is ook verskriklik lief vir jou❤xx

Rissie_101 replied 2587 days ago 1

What's something you fell in love with instantly?

Rhicus Jansen Van Rensburg?❤❤

Rissie_101 replied 2588 days ago 1

Ergste van alles is ek ken jou storie. Maar eendag eendaggg

Eendag eendag wat??*
Dreig jy my of wat gan nou presies hierso aan??*
En weet jy dalk dink jy , jy ken my storie maar jy doen dan eintlik glad nie. So dm my liewers dan sorteer ons die uit?

Rissie_101 replied 2590 days ago

Jy is beeldskoon nes jy is moet ju ni steur aan die kinderagtige mense nie want hul net jaloers op ju omdat jy gelukkig is saam met rikus en hul ju ni kan kry ni?

Baie dankie anoniem ek waardeer die qooh so opreg baie uit my hart uit❤ En jys dood reg eks dol gelukkig saam met Rhicus en niks en niemand kan dit verander of wegvat van my af nie❤

Rissie_101 replied 2592 days ago

Gunsteling kos ?

Pizza ?

Rissie_101 replied 2592 days ago

Introvert of ekstrovert ?

Altwee?

Rissie_101 replied 2592 days ago

Money or loyalty ?

Definitely Loyalty?

Rissie_101 replied 2592 days ago

Jy was nog altyd n btch
Maar die btch wat almal van gehou het
Nou!!!?is Jy die btch wat niemand van hou nie en jy is aanvallend
Asseblief Wees net jouself

Okay..
Weet jy voordat jy my oordeel en sê ek is n btch leer my eers ken en my storie☺ En ek is glad nie aanvallend nie en ek is nog altyd net myself eks rerig nie iemand anders nie ek is nogsteeds dieselfde ek?

Rissie_101 replied 2592 days ago

If you could choose one place to go to where shall it be and with who ?

Paris or Disney Land and with Rhicus❤❤?

Rissie_101 replied 2592 days ago

What's the most important thing to you ?

To make sure Rhicus smiles everyday and knows how much I love Him and ofcourse His heart❤❤?

Rissie_101 replied 2592 days ago
VIEW MORE