30
Replies
Antwoord jy jou dms?
Soms x
Het jy n ou?
Nee ek het nie ?
Jyt moer mooi bene ?
Baie dankie?
Gaan jy universiteit toe? En as jy gaan, na watse een? ?
Gan online x
I'll give you a kiss and if you don't like it you can just return it. (Eks nie goed met rympies NIE turns out)
Smooth??????
Sal jy vir n ou in n ander dorp gaan?
Long distance is nogals moeilik.. Maar as die liefde sterk is, why not? ?
Van 'n skaal van 1 tot 10 hoe mal is j? ?
11??
Have you ever been in a situation where you and a friend couldn't pee at a gas station/rest stop because guys could hear?
No...
Have you ever been in a situation where you and a guy friend drank heaps of water/soda/coffee/juice before/on a long bus or car trip?
Uhhm can't remember ?
Jyt rerig n hart van goud en jys super nice en mooi, ons moet rerig planne maak? clarisse.fouche
Dankie baie mooiste clarisse ❤️ ons moet asb so gou as moontlik x?
Wanneer kuier ons n bietjie xx
Whatsapp my x
Oudste wat jy sal vir gaan??
Uhhm seker so 5 jaar x
Jyt regtig n hart van goud!
Baie dankiiee liefste??
Wat dink j van twakkie?
Hys n baaiieee nice ou?bakgat en pirates se kuier leier ??
Enige idee wat j na skool gaan doen of studeer?
Besluit nog tussen twee goed ?
Relationship status?
Singlleeee ?
Waneer verjaar j?
10 Mei ?
Super cute
Thank yoouuu??
Wil ook so mooi weez❤️
Eks seker davan jys baie mooier ?
Jys so mooi en verdien die beste ?
Dankie lovie?
Wats jou instagram naam
sonique.matthee_
Kan ek jou raad vra asb dis nogal persoonlik
Anytime ✨jy kan my dm op insta ook as jy nie hier wil praat oor dit nie?
VIEW MORE