Visit this profile later to see if your question was answered.
een van my baie goeie vriendinne , gaan haar vreeslik baieee mis volgende jaar - ons was al deur baie saam en sy het my nog nooit teleurgestel nie❤❤
fave mens - moet kuier die vacay x
that it's to cold to swim
ken hom nou nie rerig so goed nie, maar hy klink heel oraait
If someone is rude to one person in front of a lot of people and that person feels left out of the squad or if people are fake
o my ma ! cindy ek kani beskryf hoe erg ek jou gaan mis nie ! sooooo baaiiieee liefe jou soos rerig baaiieee my oouu
omw dankie
ja nee kyk uhm ek moet net gou my lewe agtermekaar kry.. dm my x
Pull the sheets right of the corner of the matrass that you stole from your sister back in Belleville. Hoekom raak die pad dan nou so narrow. Kom ons #fok maar terug na Parow
nahh brahh x too manyyy
mos, mah dankie x
ek kry n idee van wie af dit is.. maar dankie, jy ook x
Victorian model workout.. jy kry dit op Google, maar ek dit baaiiee lank laas gedoen
Daai awkward oomblik as jy my probeer verduidelik dat my hond soos n perd lyk
Uhmmm buy like 10GB of data
Ons is rerig nie so ryk nie, maar dankie vir die nederige comment x
Haai dankie jys naais.
Mos. Ek strek net gereeld?
as jy rerig moet?
dankie, ek sal kyk x
dankie darling x
baaaiiieee dankie! Uhm, ekt nie asb nie?
hou gou vas aan jou drome
Jahh, ek onthou dit!!!
I know, that's why they don't like you
awww baaiiee dankie ! xx
leef
in
My
eie
wêreld
Altyd x
My vriendin al van baba - tye af. Love haar
Dankiee, jy ook seker
Leonaaaaa ! Daai was funny
Uhm okay
It's goooood. Nah, jokes, it's complicated . !
My niggieeeee, super baie liefe haar . ! Kan nie my lewe sonder haar imagine nie, ons gaan binne kort weer kuier x al het ons gister ! Maar ja, sys n lekker draf buddie ek geniet haar !
Dankaayy!
Dankieeee, ek draf
My onbiologiese sussie! Mal liefe haar, lekker rympies saam haar en baaiiee memoriess. Gaan haar tonne mis volgende jaar x #aggeneeaggenaa
Uhm nee, dm my though
Phebe. Eks liefe jou
Iemandddddd...
Kom praat met my in persoon x
Hang af wat jy bedoel
Ek het n boeta, en ek weet van n boeta?
Lize. Lize. Lize
Hoërskool
Moenie lui wees nie, scroll af. Het al gesê
Oulike meisie. Goeie mens
Netbal partner en goeie vrinne
Cool mens
Laaiks haar
A - flippen - mazing. Mooi, van binne en buite! Evil twins ( volgens my dad ) lekker gurl x
Pasta
Die blou ice cream maar dit proe soos chocolate
Sandhaai, ek en Kayla het al op een getrap. Hulle is te oulikkkk
Wit all the way, dis so lekker lig en mooi vir Somer
Suurwurms oh my hell
Nie te mal oor chocolate nie
0.. dit beskryf my. Rond en gesond
Ouma B, sys altyd daar en ons was al deur duk en dun saam. Eks baie dankbaar sy het gesond geword!! Sy laat my lag, wens ek kon haar meer sien though x
Head and shoulders se lemon of mint. Dis gewoonlik maar in die stort
U huh
Awwwwaaaahhhh, Pheebs. Eks letterlik niks sonder jou nie. Jy maak my altyd my dag met jou gedigte en slim taalgebruik goed. 1 slapie nig, 1 slapie x
Baie. Baie. Baie. Kinders.
Dankie. Jy ook x
En jys myne ook! Anonymous.
Ek ook, niemand
Get over everything, life goes on
Give free hugs. Give all my money to the poor. Go to Ireland
Weet nie
Ek hoop ook so anonymous x
Banana warriors.. because somebody next to me said so
Idk, dis my style x
Food and myself. Jokes
Nr1 - ek kies nie tussen my vriende nie
Nr2 - agge nee agge naa
Nr3 - ek wonder wie dit is
Nr4 - ek lê langs Jana du Toit
Nr5 - sys lewe
Lank ja.
Dun uhm nee glad nie
Regop wag wat?
I told myself I'm eating less.. .nahh
Xxx dankiee anonymous ek kan ook nie my lewe sonder jou indink nie
Lank! XXxX hoe is drade??
Noggals oulik. Of hys gaaf
Sys nice, nie my gunstelling mens nie. Sys oraait I guess. Ons is op een van ons downs so ja ek weet nie
If their not themselves around me, that makes them FAKE
Nike vir tekkies. Adidas vir sneakers x
Baie oulik meisie, ons het al ons ups and downs gehad.. maar die ups was al meer as die downs xx
Heh baie dankie! Al my vriendinne is awesome so ja jys ook Xxx
Chenique, Lulu, Aniska, Megan en ek moet vir Twané uitsonder Xx
My lewe. Sy verstaan my 100%. My df buddie en ń baie lekker vriendin x