Visit this profile later to see if your question was answered.
social science x
Ek gebruik nie op die oomblik 'n app nie.
Maar ek weet daar is mystalker wat almal gebruik, maar ook jy moet betaal
Jy kry apps vir dit
Maar as jy wil kan jy net met bietjie investigating self uit vind.
Air, electro dragons maak meer skade
Baie dankie x
By Zaful 💕
Boodskap my dis reg 💕
Ek kan sien wie dit is, want jyt my profile selfde tyd gevisit, ek het nie meer jou nommer nie.
😘 net soos jy sê
Flipppppittt, baie dankiee ❤️❤️❤️
Ek waardeer dit baiee x
laat almal maar hulle oomblik net eers hê 🤪
Emma
Eva
Anna
sjoee hang af in watse opsig.
Ek admire 'n paar mense, maar almal vir verskillende redes 🤍
Weereens, daar was nie sleg gepraat nie?
Ek het mos nou die boodskappe gesien en alles so ek kan sien wat aangaan? Hoekom nou die heeltyd daaroor qooh dit was 'n hele ruk terug. En ek stem heeltemal saam met jou daar is twee kante, daar is altyd. Hoe moet ek die ander kant hoor? 🤔
Kom ons gaan neem, NOU
Yebo, sal altyd wees 💕🤪
*Christelle, Micayla, Monya
Ah dankie, ek en my sussie mix en match🤪
Dink syt dit by The Fix gekoop x
Definitely Darren, en my gesin.
Vir nou, Talisha😂
My sussie en Darren
'n paar, maar met wie ek alles kan deel, Anje beslis.
Kiara, veral met college😂
Daars nog 'n heleee paar maar almal van hulle het ek verskillende verhoudings mee❤️
😂😂
Not active anymore ig🤪
Neh ek is ook nou nuuskierig
Hopelik weet ons binnekort 😂
Wie verwys jy na as useless 🤪
Party van ons het dir voorreg gehad om te kan studeer en werk. Ander het nie die geleentheid nie. Elke liewe een van hulle het klaar planne en werk darem vir iets. Sies, moenie vieslik wees nie
Ek dink iemand het dit uit gelek 😂
Ek moet bieg en sê van hulle is van soos 3 jaar terug en ek antwoord dit nou eers 😂. Die res is absoluut net tjommies wat silly is 🤫🤪
Yebo, ek dink ek is darem nou al Townhall 11🤌🏻😂
Authentic queen het my genotice😭😭😭
Asseblief & moet nieeeee die opsommings vergeet nie 😩🤚🏻❤️
Loveeeeee and miss you❤️
Dis Tiané en Britney.
Eh, ek en B het baaaieee lank laas gepraat maar sy is steeds so oulik x
Ek en Tiané praat elke nou en dan, ek love haar nog altyd 💕
Sê die een met oor die 500 wat sy nog moet antwoord 😂😭❤️
Aahh Keano 🥺❤️
Ek verlang, jy moet vir my weer kom kuier!!!!
Still my fav, van my beste tye was aam jou. Kan nie wag dat ons weer behoorlik 'n girls day het en gaan kuier nie ❤️🥺
Gee my jou beste, ek hou van die goed 😂
Weereens
Sies man
Ek hoop ek het nou, wat wil jy nog weet? 😏😂
eh oraait en daar by jou?
Hoekom het ons so lanklaas gesels🤔
Regtig nie vir 'n enkele persoon nie.
Ek het mense uit my lewe uit gehaal wat my seergemaak het, maar ek het geleer dat mense regtig kan verander en daarom moet jy net dinge uit praat en eerlik wees. Ek sien dadelik as iemand slegte bedoelings het en sonder om kwaad te word loop ek weg. Maar ek hou daarvan om liewer dinge net uit te praat. Ek hou nie grudges nie x
Ten to one a Nokia 😂
Hang af.
Ek het baie mense verloor, oor ek one sided verhoudings gehad het of swak kommunikasie, ander het ek net meer kontak verloor oor ons besig is. Watse tipe verhouding tho?
Want ekt paar vriende en vriendinne wat ek mis. Ek kan veral al 2 mense dink wie ek baie spyt oor is hoe ek hulle hanteer het, maar dinge gebeur. As die lewe dit toelaat is ons weer in mekaar se lewens. Ekt nie kwaai gevoelens met mense nie. My foon kommunikasie skills is net nie altyd so goed nie. Praat net met my, dan gaan ons aan🤍
Nee man, dinge is net besig 💕
Ek werk, oefen, studeer en dan as daar ryd is slaap😂
Kom ons lag saam, praat net met my 😂🤌🏻
Ja ek weet, ek probeer nou meer rustig wees en die fyner goed in die lewe waardeer. Ek dink Liewe Jesus werk in wonderlike maniere. Ek het al my toxic gedeeltes aanvaar en probeer nou nog daaraan werk. Ek was ook 'n pushover, en probeer nou nie laat almal oor my loop nie. Jammer as ek lelik of iets was. Maar jy kan altyd praat met my en sien ek het vir die beter verander 🤍
Ek het laas jaar ophou sing, heellleee ruk terug ophou dans. Gimnastiek was toe glad nie vir my nie. Al my drama related goed het ek ook opgehou in H/S.
Ek probeer nog klavier speel as ek tyd het. Ek wil begin Ukulele speel, gee asb tips as iemand kan😂. Ennnn ek en my ma het begin brei, verf en ek wil journal. Ek doen crossfit nou.
Seker ek mis jou ook❤️❤️❤️
Ek ookkkk nieeee, ek hoop jy kan weer vinnig kom. Ek mis jou🥺❤️
Natuurlik Darren, sal altyd wees😘
Ek wil nie eers na ander mense kyk nie, ek sweer.
Persoonlike lewe : My ouers, Darren en my tannie Liezel. Hulle almal is al deur vrek baie en ek kyk op na hulle positiewe eienskappe
Bekende mense : Emma Chamberlain & Nailea Devora, hulle het my geleer om lief te wees vir myself, en om drama te vermy. Hulle het 'n handjie vol vriende en is steeds die gelukkigste mense.
Dis nie lekker nie.
Was jy kwaad vir hom of onsteld of wou jy cool klink?
As ek jy is sal ek hom sê wat jy gesê het en vir wie. Hopelik kan hy verstaan, maar as mens jouself in die situasie in dink, sal jy nie daarvan hou as hy dieselfde met jou gedoen het nie. So vertel alles, sonder geheime of om dit te probeer regverdig, vra onverskoning en gaan aan. As hy nie jou vergewe nie, moet jy verstaan hoekom. Gee dan spasie. Ek het al geleer dat alles gebeur wanneer dit moet. Gee dit net eers kans.
Almal het ups & downs 🎢, almal maak foute, niemand was nog ooit perfek nie. Ons is piekfyn.
Ons kan nogsteeds wees❤️❤️
Ekt hom 1 Mei 2020 ontmoet, ek het heeell aand by Christelle gekla oor die ou was so groot A$$ is by my huis en toe gaan hy net nooit weer huis toe nie, ek love hom nou vrek baie.
eintlik nog nooit beter nie.
Is jy okay?
Ek loveeeee jou, hoop jy glo my 👀🤫
Ek flippen love jou😭❤️❤️❤️
nee sies man
Dat die mense naaste aan my dood gaan 🤍
I have toooo many 🤫
Ek dink ek weet darm wie dit is x ek het jou soooo vieslik miss judge?. Jys sulke oulike meisie ❤ dankie vir alsss. Ek kan sien ons gaan nog goed oor die weg kom❤❤❤
Letting someone go ?