235
Replies
Jy het n f*ken mooi lyf ??
Eestens taalgebruik?? Dit staan my glad nie aan nie ! Kry respek vir meisies ! Tweedens dis MY lyf en jyt geen reg om sulke kommentaar te gee nie! Dis die Tempel van die Here !
Ek hoor jys moer an! Maar TE gelowig?
Ek sal dit waardeer as jy jou opinies vir jou self hou! Kry RESPEK ! En hou op alles glo wat jy hoor ! My geloof is my 1 ste prioriteit so dalk moet jy jou lewe reg ruk en besef dat God ju skepper is voor jy my weer enigsins kom oordeel oor MY GELOOF !
Sal jy ooit een van jou broer se vriende date :-))
Nee .
Okey, so ek ken jou nie!! Maarr ek wil net sê jy is regtig ń pragtige meisie? maak nie saak wie wat van jou sê nie, jy bly nogsteeds beeldskoon! ?x
Mag jy al die regte mense en geluk in jou lewe vind ✨?x
Hierdie beteken soo bair vir nymy?? dankie baie eks seker jys net so goeie persoon . Jyt n goeie hart☺x
Ek waardeer hierdie?
Is dit waar wat ek gehoor het ?
Om goed te hoor en om feite te hê is n verskil. Vra my gerus wat jy hoor?
Beste Cherri☺❤?jy word waardeer!!
Awh dankie??
-eks seker jy word net so baie waardeer ?
Dm my??
Ek moet se. Jy is rerig n baie nice girl ek kan so sien baie mooi en beeldskoon ek weet n mens moennie judge ni maar al prbleem wat ek weet is jy judge mense oor hoe hulle lyk en sal hulle ni aanvaar ni
Hoekom sal jy so iets se?
Ek judge nooit n mens by hoe hulle lyk nie liewe jesus skep almal ewe om volgens sy beeld te lyk .. jy het die konsep mis ? dalk moet jy net my leer ken voor jy sulke goed se
3 vrese in jou lewe?
•Motte
•Narre
•hartebreukers
Iets waaroor jy spyt is?
Dit is in die verlede vir n rede.
Spesiale mense in jou lewe by name?
•GOD
•FAMILIE
•VRIENDE
•DIE RES WEET WIE ALMAL SPESIAAL IS ❤
Your so so unbelievable beautiful like you don't understand how beautiful you are in my opinion like fck if your outside is this beautiful, I wonder how beautiful your mind is❤❤❤❤❤ and are you taken or do I have a chance with you?
Uhm thanks alot ?_
I dont do the relationship thing sorry eyy?
Jy is mooi ❤ek wens ek kan jy leer ken
Dankie baie. Eks altyd oop vir n nuwe vriendskap?
Jy is eerlik waar baie mooi?☺
Dankie baie ek waardeer dit?
Ek hou van jou maar net as daar genoeg tyd was❤
Sorry jong eks nie die verhouding tiepe nie _??
Wanner gaan jy weer Stilbaai toe
Hopenlik binnekort?
3 beste dinge wat met jou gebeur het?
-1 cor 13
- familie
-vriende
Jy is pragtig en special. Moenie laat iemand jou ooit anders vertel nie????
Awh_x
Hierdie is special ?
Jys n besonderse mens eks seker daarvan_ x
Jys geQooh mooiste☝?
Geniet die laaste paar dae van vakansie?
Mag gr 11 legit wees? kaylastrydom2
Dankie mooiste sien ju amper baie liefde ❤
Is jy n aktiewe virgin??
Weird af .?
Eks aktief in die gym ja.
Moet in die vervolg nie sulke weird goed qooh nie asb tog?☝ x
Verlange raak nou te veel, my cherri❤x Meraai_kraaai
Meraai my mooiste❤
Ek verlang soo baie ?❤
Kani wag viri atletiek seisoen en jou jare in khs nie ?❤
Baie liefde vir jou mooiste❤❤
Cherri!!!?❤
Jy en André is mooi saam??
Ek weet wie die is!!
Jys glad nie snaaks nie hoor!!
Kry bietjie vriende in jou eie lewe oky!!
En los myne uit!
Hi het jy mooi tone?
Dis vrek weird ?
En nee ek het inderdaad nie mooi tone nie ..
Moet in die vervolg nie sulke vrae vra nie???
André v. Dyk ?? Is julle iets
Jys snaaks hoor ?
Nee! Hys n goeie vriend ?
Hys cool hoor?
En wie is die hy wie jy van praat??
Jy is pragtig weet jy dit?
Awh dankie baie dit word waardeer ?❤
Is jy en R nog iets?
Ongelukkig nie.
Dis maar n mal wereld die en dis hart verskeurend wat ander mense sal doen om mense uit mekaar uit te kan kry.
Maar hy bly n uitsondering in my lewe hy verdien net die beste en meer❤
"Maar die grootste hiervan, bly steeds liefde" - 1 Korintiërs 13❤
Bybelstudie saam jou tot laat in die aande is werklik die rede vir my glimlag!!!?❤
ILY❤
Bybelstudie is die antwoord op alles❤
Want die Here is altyd goed ?❤
Jy word waardeer in my lewe ❤x
Baie liefde❤
Jy is rrg baie mooi en baie oulik . Moenie vi enigiemand verander ni ??☺
Dankie baie hierdie word baie waardeer❤❤
10 mooiste en oulikste ouens in wessies???
Wees n sport toe?
Ek kanie net 10 uitsonder nie.
Ek gaan jou nog vat en jy gaan dit like?
Droom maar verder seuna .
Daai wens van ju gaan nooit realiteit word nie .
Hkm antwoord j ni juw qoohs nie???
Ek doen inderdaad??
Top 10 mooiste ouens??
Almal is uniek op eie manier.
Daai Rynhardt ou lyk maar bietjie los , maak oogies vir Girls en comment op hul instagram posts! Is hy regtig die moeite werd!?? want damnnn Girl jy verdien die Beste!!! Meisies_moet_saam_staan. ?
Oogies vir ander girls se jy?
Eerste keer wat ek hiervan hoor?
Vreemd...
Well dis instagram n mens kan seker op ander mense se goed comment of hoe☝?
Vra net my nommer as jy hierdie gesprekkie verder wil wat?❤
Wanneer het jy draadjies gekry ?
Wats dit met Al hierdie draadjies vrae???
Ek dit gister gekry ??.
Het jy draadjies gekry ?
Ek het ja?
Jy is sooooo mooi???
Awh sjoe dit beteken so baie❤?
Dm my ?❤ x
Cherri jys beeldskoon en een van die oulikste meisies ooit??
Luff u❤ zandre_05
Zandre mooiste ?❤
My gunsteling mensiiee jy??
Tog sooo mooi?❤
Liefde loop oor❤❤❤
Wat van jy hou op om jou fotos tefokken edit jou poeslik hoer meisie
Wow .
1 stens hoekom sou ek ooit in my lewe fotos wil edit?
2dens jou taal staan my glad nie aan nie ?
3dens eks n trotse kind van die Here hoekom sou ek so dom wees om fotos te edit ek is trots op my voorkoms want dis een van die Here se skepings❤
Haal die balk uit jou eie oog voor jy di splinter in die ander se oog raak sien?
Ek het rerig nie tyd vir sulke fieslike komentaar nie as jy iets leliks het om vir iemand te se hou dit vir jou self ?
Mag die Here jou seën?❤x
You’ll always stayy my Fave!!?
Cause you’re ma Rebel!!
I love you Beste!xxx?❤️?
oeee my pliggie alert❤?
Die beteken baie!
Eks bitter lief vir jou❤❤
?
Cherii x jy is oulik ?
jy maak vir Rynhardt baie gelukkig ?
pas mekaar op ♥♥
Awh sjoe dankie baie??
Glo my ons pas mekaar goed op☝❤
Jy en hy nog iets ?
Uhhmm dis Rynhardt nie net n hy nie??
En ons is ja❤
Top 5 vriendinne enige skool
5 te min .
Van der Westhuizen?❤
Elke dag saam jou is werklik perfek vir my?
Ek weet nie waar die paaie ons sal lei nie, maar ek sal oral gaan solank jy belowe om aan my sy te stap.?❤
Jy is werklik die beter helfte van my?❤
Mnr Lombard?
Die pad saam jou klink na n opwindende reis na jou hart ☝❤
Eks seker ons gaan duer baie goed hand aan hand by mekaar wees want damnn jys maar een amazing mens waarmee God my gebless het❤
Dankie vir jou teenwoordigheid in my lewe❤
Beter helfde .
❤
Cherri, long time no see!?? Hoop alles gaan nog goed met jou.. jys pragtig!❤? Simi.Didi
Simi ❤❤
Ek verlang baid na jou ?
Jys nog altyd die mooi ene tonne liefde❤
What scares you the most? ?
Losing loved ones.
Op ń skaal van 1 tot 10????
Ek dink rrg dit was eintlik ń 10 hoor?❤?
Jy sal verstaan??
Jys n 9 want eks die een wat jy kort??❤
Dankbaarheid vir jou loop oor?
Mnr L❤
Nice graad10 meisies Wesvalia
Almal is nice.
Die appel van my oog!?
Dankbaarheid en liefde loop oor❤
Wat in hierdie lewe..maak die meeste.. vir jou saak??☺
Eerstens God?
Dan my familie?
Om amder mense te help ☝?
Om n goeie hart te he vir ander?
En verseker Rynie?
Best dating service GOGO! v.ht/sezxx karenzu280
Wie ookal jy is .
Kry n lewe
En los myne uit.
Meraai meraiii?
Oooeee my girla❤
Bitter baie lief vir ju??
Hkm is emiel nooit by ju vriende lys nie? ?
Want hy weet self hys wel een van my beste vriende ?
Wies jou goose?
Goose ??
Iemand is snaaksie☝?
As jy my goed genoeg ken sal jy wel weet wie my "Goose" wel is ?❤
Top10 gr10 seuns in wessies??
Ek wil mie uitsonder nie maar ek sal wel my vriende noem?
Raymond
Matthew
Dean
Danny
Iddo
Wayne
Morne B
Peet
Jason
Ruan
Hendre
Daars baie meer top mensies ❤
Jy en Rynardt?
Ek en rynardt?
Jys mal an?
Sal jou enige tyd hard vat!!!
Oo pleaasseee jy het groot wense ?
Jy kan my gerus pannas toe vat?
Dis maar die enigste konsep naby vat wat jy van af sal kry!?
Daai lyf van jou sit my aan?
Daai lyf waarvan jy praat is die tempel van die Here en sal om geen omstandighede misbruik word deur mense soos jy nie?
Kry eers respek vir meisies ?
Jy behoort jouself te skaam?
Jy en R lyk so mooi en gelukkig saam??
Awh dankie vir die mooi woorde?❤
Hy maak my gelukkig?❤
Die Koning se kind?
Wow❤
Eks seker jys een super amazing persoon?
En die Here is so bitter baie lief vir jou❤
Wie is hy?
Hy is iemand besonders?.
Wil jy graag weet...
Jy moet my maar dan Dm?
Top 7 vriendinne van enige skool af
Bianca w
Cherie
Bekkie
Greschten
Michelle
Morgan
Megon
(Daars rerig baie meer as net 7)
Ek wou nie uitsonder nie maar ek het wel die wat n verskil in my lewe gemaak het❤❤
Mis jou
Ppffttt eks seker ek mis jou ook??
Ek miss jou en ek miss ons vriendskap ??
Dm my asb❤
Eks seker ek mis dit ook!x
Cherri❤?
Ek is bly vir julle 2.. Pas hom op asb, hy moet jou ook oppas❤?eks liefe jou...**
Awhh wow baie dankie ❤
Alles gebeur met tyd? en GOD se tyd is altyd die regte tyd ❤
Hys een amazing persoon en ek glo ons sal mekaar oppas?
Dankie viri oulike qooh?
Baie liefde ❤❤
Top 5 khs vriendinne
Net 5 is rerig bietjie min??
Bianca
Cherie
Jone
Winique
Bekkie
Megon
Danel
Morgan
Blom?
Eka mis jou hoor??
Liefe jou???
Megannn❤??
Bunmy ?
Ek mis jou ❤?
Sooo baie ?
Soooo baie baie lief vir jou❤❤
Daai glimlag lyk nog mooier as jy probeer milkshake drink ek belowe??
Beaut??
Ooo myy ?
Ek weet wie die is❤
Maahhh saxxyyy??
Mens kry nie n beter mens as jy nie?
Lovestruck?❤
Jys cool whoor jy moet dit net wys?❤ #strawberry seb.s
Agh jy neh ?
Is amazing ??
Maahhh strawberry person??
Nadat ek ju gistraand wea gesien het
Besef ek weer jys n engel wat oor my lewens pad gestuur is en ek is dankbaar vir jou jys amazing en verdien die beste
Wow dankie baie ek dink ek weet wie die is❤
Jys een Amazing mens wat n groot spasie in my hart voltooi x
Wat doen jy vanaand
Ek was in pretoria vir atletiek se TUT byeenkoms❤
Ek wens tyd kon trug draaai dan sou ek juw wy hoe lief ek juw rerig het
Goed gebeur vir n rede .
God se tyd is die regte tyd
Ok swoo jys een spesiale amazing mensie.❤my liefde vir jou is hopeloos te veel
C_kwadraat ❤
My bioplus nr one?
Eks soo lief vir jou ❤❤
Jou vriendskap is een in n miljoen?
My c-kwadraat my slim koppie jys amazing??❤❤
Cherri...jys mooi en amazing??
Dankie baie❤x
Jys 1000x meer?
Jmr hoe dit uitgedraaai het eks onmenslok jmr en ek weeet jy sal mynie weeee vertrou vergewe my as jy eeendag wil
Ek het juw verloooor en ek sal juw seke nooot weeer trug kry jmr ooor alllles???
Alles gebeur vir n rede?
Cher Bear?
-jy weet❤ Sims.dw
Simmiii?
Mooiste gr 8ii .
Eks soo lief vi ju❤❤
Jys een amazing meisie met n goeie hart❤
Joh jys regtig n persooon wat naby aaan my hart is
En eke wil net virjuw se jyd n beeeldskone meisie met n hart van goud
Wow die woorde raak my hart sooo baie❤❤❤!!!
Eks seker daarvan jys die mensie met die hart van pure goud en aan wie die Here so op trots is .??
Almal waardeer jou menswees ❤❤
Nuwe iemand van wie jy houw
Dalk.
Wil jou graag beter leer ken maar is skaam om met jou te praat
Praat met my eks altyd oop vir n nuwe vriendskap ??
Het jy iemand in die oog?
Ja ek het inderdaad .
Jy en morne??
Net vriende niks meer??
Wies daai iemand special wat jyh super lank ken...
Ek ken baie mense vir super lank wat spesiaal is niemand is n uitsondering nie want hul almal het n doel in my lewe verig wat ek nooit sal vergeet❤
Noem paar mooiste seuns in khs
Sjoe daars n hele paar..
Watse graad.?
Top 10 oulikste seuns in wesvalia gr 10
Daars baie meer as net 10?
Geen spesifieke volgorde..
Emiel S
Raymond
Gernie
Peet
Ruan
Hendre
Dean
Morne B
Iddo
Juandre
Wayne
En daars nog baie?
Jys soos n Engel sondee vlerke?
Jy straal God se Liefde uit sooo mooi en is n Amazing Rolmodel???
#Goals??
Jys sooo mooi?
Wow?
Eks speechless ??
Jyt verseker my aand sooo special gemaak ek belowe jou❤?
Awh eks seker daarvan dat jy een van liewe jesus se spog kinders is ?
Dm my asb❤
Aiiii...x
Wens ek kon tyd trug draai...x
Wens ook so?
Cherri?
Jy word regtig baie gemis!!??
Hopelik sien ons mekaar weer binnekort!! ?❤
Bly altyd so awesome? en moenie dat groepsdruk of enige iets jou onderkry nie, jy is sterker as wt j dink..?
Wow?
Die het sopas my dag gemaak ?❤
Jys super special ek weet dit ?
Ek is seker ek verlang ook superrr baie ?❤
Dm groot asb wil bitter graag weet wi jy is?❤
My mens..? Moet juw nie steur aan mense se negatiwiteit nie..?
Jy weet wie jy is..tml..❤ Nush03
Myyy favv❤
Jys amazing en gee altyd die beste raad ??
Eks geseën met iemand soos jy in my lewe maaahh vriendin ❤
Liefde loop oor maahh nuschii?❤x
Hoekom praat jy so kak op qooh?
Jy vat ouens almal weet dit en jy is reg jy drink nie jy suip en vergeet wat jy doen
Mens dien nie die Here net sondae en vergeet naweke van Hom nie
Skat asb tog ??
Lyk my jy is die een wat goed vergeet want blykbaar ken jy my glad nie en daai taalgebruik tho...
N kind van die Here praat engele tale en vloek nie en as jy so Godsdienstig is hoekom is jy so vinnig om te oordeel.?
Aghh poplap !! Wees bietjie tuff en kom se dit in my gesig want blykbaar gebruik jy qooh me net om my sleg te laat voel !
Maar ek belowe ju ek doen nie ek weet wat ek doen en hoef nie na jou lieg stroies te luister nie ?
Ek sal vir jou bid❤
Mag jy geseën word ❤
Dm my tog sal heel gaaf wees?
Sad hoe maklik jy is en dit vir bietjie aandag
Hou op suip en ouens vat
Kry die Here terug in jou lewe
Sjoe?
Eerstens ek vat nie ouens nie ek het my waarders en normes ?
En altans ek drink nie ?x
En moenie my geloof nou hier in brimg nie want as jy dan sooo goed ken sal jy weet dat my geloof 1 ste prioriteit is en die Here my hoof bron is❤
En ek kuier saam vriendinne geem ander rede nie?
Ek sou iets vir jou se maar my ma het my geleer as jy niks mooi het om te se nie by jy eerder stil?❤
Ek sal jou hartsmure afbreek om jou hart te verdien ????....
Awhh how cheezzyy?
Cute altans!!
Gooi my met n dm toe???
Cherri ... my liefste ?
Jys goals?? simone.dewet
My liefste jys die goals een?
My favvv gr 8iii?
Eks superrr vir jou ❤x
So...
Top 5 beste vriendinne in Khs, jou graad.
Bianca w
Cherie P
Joné O
Morgan R
Hybrie B
Top 10 beste vriendinne?
10 is min✋
Bianca W
Greschten G
Chandre JvR
Morgan R
Cherie P
Zuané
Joné
Marissa
Jesse
Lucille
Simon
Daars nog teveel om te noem?
Gr 10 ouens in wesvalia wat oulik is?
Sjoe dis sleg om uitesonder tho?
In geen volgorde...
Raymond
Dean
Tj
Henre
Morne B
Iddo
Juandre
Wayne
Emiel
Gernii
Ruan
David
Jason
Al2 rubens
En jy
Nog vele meer kan nou net aan hulle dink??
b**ty size???
Out of your leag ??
Mmmm....... Do u have somenoe new in ur life
Wel daars baie nuwe mense in my lewe op die oomblik?
Maar daar is dalk net iemand meer special wat ek eintlik superr lank ken❤
Mis jy vir Christiaan?
Ons altwee het besluit vriendskap is die beste opsie?
Sy vriendskap beteken baie ?
Mis jy vir Cheanan?
Cheanan is n goeie mens!
En verdien net die beste .. en dis mariska waldeck .?
Hul is die oulikste couple ooit en eks superr bly vir al2.?
Hys n goeie vriend ?
So weet christiaan wat jy agter sy rug doen met Danny???
Ek doen niks agter niemand se rug nie..
Daar gaan niks aan tussen my en Danny nie hys n goeie vriend niks meer nie✋
So kry jou feite eers agter mekaar voor jy voorgee dat jy weet.
Kry n lewe en los myne uit?
Keeana-lee?
Ooo myy✋?
Mooiste meisie wat ek ken?
I laavvv that btchaa!!
Sy verstaan altyd en het n goue hart?
So much luuvv vir dai baba❤x
VIEW MORE