63
Replies
Where did you pee other than washroom?
Does it matter 💁♂️
Do you know Ab de Villers?
Maybe💁♂️
Sal jy intimate wees met jou ou as julle lank saam is en julle is lief vir mekaar?
Yes hoekom nie🙃
Have you ever peed at any other place instead of washroom
yes!
Is jy ń verhouding mens? (Do you love love?)
See/bos?
Gunsteling klere brand?
Sou jy eerder blonde hare gehaat het as jy nie brunette was nie?
Winter/somer?
Gunsteling koeldrank?
Gunsteling drank as jy gaan kuier?
Ja ek is ek glo in liefde❤️@kyle
See
Cotton on
Ek is blond en sal altyd wil wees
Somer ek hou nie van koud kry nie
Iced tea
Vodka
Gunsteling kos? (Uiteet kos en by die huis kos)
Gunsteling kleur?
Gunsteling blomme? (As jy van blomme hou)
Gunsteling tjoklit? (As jy van dit hou)
Gunsteling tipe movies?
Gunsteling snacks?
Sushi en pasta
Blou
Sonneblom
Ek eet nie 🍫 nie
Defnetief Romance
Ek het te veel😳
Jou gunsteling klere winkel?
Cotton on🤍
Koffie/tee?
Uiteet/by huis eet?
Honde/katte?
Gunsteling vakansie plek?
Iets wat jy nie van jouself like nie?
Middel naam?
Iets van jou wat min mense weet?
Gunsteling hobby?
Ek drink nie koffie nie so tee
Ek is nie veel gepla
Balito
Ek slaap te veel😴
Ek het nie so iets nie
🤐
💁♂️
hou op my qooh, btch
Ek het nie tyd om ander mense te qooh nie,so dis nie ek nie sorry btch!
Jhy is kak loud ennn gan an soos n slet met jo duk tjommi
Ek dink jy moet liewers begin leer hoe om te spel en minder warry oor my wat "loud" is.En ek hoef nie soos n slet aan te gaan nie want ek het nie aandag nodig nie!Ek kry genoeg dankie!Maar Dm my dan sort ons dit uit😁🖕🏼
As jy kon sou jy ooit terug gaan na jou ex toe?
Nee, ek is baie gelukkig saam Kyle😉
Wat gaan jy die jaar doen?
Trek Pretoria toe en gaan dan by Akademia studeer x
ons gaan n jol he by klein kariba !😏❤ dchappies
Ek kan nie meer wag nie😩❤️
En ek vir jou besttt❤️❤️❤️
Wat dink jy van Kegin is hy regtig so nice soos wat almal se of is hy n doos
Almal het maar hulle dae , maar as jy so graag wil weet vind uit😌
Luister bishh, ek mis ons kuiers by GM🙄❤️ Beyer.kayla
Ek ookkk!! Ons moet plan maak!❤️🥺
Gaan ons groot gaan met klein kariba? 😏❤ Charell_wes
En jy vra nog❤️😱
Is there an airport nearby or is it my heart taking off? Sudhanshupathak
Umm... not sure, maybe the airport 🤞😅
Ur instagram
Claurise_31_03
Nog altyd n oog vir jou 👀😂
Dm my dan😅😌
Oudste ou mt wie jy sal cht in pvt
Umm seker niemand want ek het klaar iemand 😁
Mooi pfp mg e vra hoe oud jy is asb
18 ✨
Van waar is jy??
Springs💁
eks so dankbaar vir jou, dankie vir alles my beste maat, eks soo liefe jou !!!❤❤❤❤
Dankie vir jou , en i loveee youuu❤️❤️❤️
Gaan jy matriekafskyd toe ??🤔
Jaa🤩
Beste sussie in die hele wereld ❤️🥺
En ek het die beste boetie in die hele wereld❤️🥺
Ou ek wil net sê dankie vir 'n goeie vriendin wat jy vir my is, jy beteken baie vir my. Kon nie vir 'n beter Franddd gevra het nie♥️😜 Smit_Z
Aww jy is so oulikk❤️🥺Dankie vir jou en al ons tye saam!!!Jy beteken net so baie vir my❤️ILY
Sien jy jouself as soet of stout?
Hkm vra almal my dit💁🙄
jy se jy spring van een ou na ander een in 1 week 😂😂😂
En wie is hierdie ouens as ek mag weet😂😂
I think we will be great together😂😇
and you are ??💁😌
Jy is beeldskoon
Dankie baie💕
Is jy en Kyle nogsteets 'n item?
Ons is nog nie saam nie , ons praat nog net maar ja jy kan seker so se💁
Weer jy nie watter een is jy nie😂
Seker nie😂
Wat weet jy nie🙈
Don't know 😂
Omdat jy so mooi is🙈
Ek weni rerig , maar thanks tho😁
Can we date
Already have someone 😙
Hey dude, wanna be my Fwb? 👉👈
No thanks😂
Dis hoekom ek vra 🙈
Hkm wil jy weet💁
Sien jy jouself as soet of stout?
Umm se jy my😌
Kan ons volgende keer asb nie uit paas nie 😂❤️
Ons kan seker probeer👀😅
Is Kegin n messed up persoon?
Glad nie, why?
Wat dink jy van kegin se nuwe meisie??😳
Nie geweet hy het n meisie nie ,maar solank hy gelukkig is ,is ek bly vir hulle x
Wat het nou eintlik gebeur tussen jou en Kegin Malan??💁
Dinge het gebeur ,maar dis in die verlede.Daarvan Vergeet en hom Vergewe😌
Ek mis ons kuiers by gas monkey…🥺❤️
Ek mis dit ook!!😔❤️
Jy en Kyle nog saam
Ons is nog nie heeltemal saam nie maar sterk oppad☺️
Sal jy jouself as n soet of effense stoute meisie beskou?🙈
Maak dit saak??😌
Brah weet jy hoe bly is ek dis vakansie 😹 Charell_wes
Even me ,ek het gedink ons gaan nooit weer vakansie sien nie😂
I love you jys die best ❤
Eks seker liefe jou ook😅❤️
Soo hoe hanteer matriek jou sover ?? dchappies
Umm no comment ...😂
Ek fricken love jou !!!❤❤❤ dchappies
I lovee you tooo❤️❤️
VIEW MORE