65
Replies
Jyss my favv Dhloriiss tot die 2 de, eks liefve jou!!?? carla_vermaas
Dhlorisss ?? so baie lief vir jou ❤
Wie is die mooiste meisies in jou skool noem 5
Daars teveel om van te kan kies. Almal is n unieke mooi.
Mooiiiiissstteee jyyy❤️? Danexx
Ek waardeer jou ❤x
Wie is vir jou n inspirasie in n hoër graad ?
Daar is baie mense wat my in verskillende manier inspireer.
Ek love jou lang hare! ?moet dit nooit gaan sny nie ?
Dankie ?? dink nie ek sal enige tyd nou nie.
What are you currently worried about?
Daai rapport ??
What will you never ever do again?
Eat sushi ❌❌
Dankie dat jy nie terug follow nie
?????
Single??
Nee sorry, eks getroud met kos ????
Karrrlllaaaa... ?Jys regtig n beekdskoon meisie van binne en buite.?? Jy is soos n sussie vir my en ek waardeer jou vrek baie. ??❤️Jys regtig net n wonderwerk?? Lvj.❤️x
Die het my dag gemaak ?? dankie , ek appreciate jou ❤ jy beteken net so baie vimy ?? lvj ?
Jy is definitief een van die mooiste meisies in ons graad met een van die beste persoonlikhede.? Keep up the good work?x
Baie dankiee ?x
KARLAMELLO!!?
Jys SUPERRRRR BEELDSKOON ??
Ek like daai ???
Ek weet mos ma wie jy is ?
Dankie jys ook ❤
Hou jy van slaap? ??
Wel ek kan nie sonder dit nie ?
Nig jy is beautiful verby miss jou tonne baie ❤? Danielle.Brown
Sê die mooi een haarself ?
Missing ❤x
What do you no longer waste time on?
The wrong people
What do you need to get off your chest right now?
A lot of everything
The secret to a good friendship is... ?
Trust and honesty ?
hou aan jouself wees jys n goeie een??
Dankiee ? die is oulik ?
Is dit waar dat jou boetie jou Chats Lees ?
Neee ??
Ju spesiale steak is hy di een in gr11 of gr9???
As jy uitvind sê my ook ??
Is daar iemand wat jy in die oog het Nel???
Miskien..? miskien nie ?
Jy is nogal oulik,jy is anders,n
goeie anders ?
Dankie man ?
Goals?
Om elke dag beter te probeer wees as die vorige dag
Jy het beeldskoon gelyk Dinsdag Aand ?...
Maar oor die algemeen is jy regtig mooi , En ek dink enige seun sal droom oor n meisie soos jy ?
Aww baie dankie, die is regtig oulik!?? DM my bietjie ?
Karla jy was uitstekend gewees Dinsdag aand?ek dink nogsteeds jy moes wen. hoop jyt my darem gehoor skree?btw eks n meisie in matriek?
Ag shame baie dankie ek waardeer dit rrg baie!! ❤ Ek het n idee wie jy is maar is nie seker nie ??
Wat dink jy van grd 11 ouens ??
Die wat ek ken is oulik ?
Who was your first crush
Honestly can't remember ?
Will you go out with a grade 8
I don't know ?☺
Ek dink nie jy verstaan hoe ek oor jou voel nie!!
Miskien voel ek ook so? ?? ek weet net nie wie jy is nie.. so dm my ?
Jys n fineapple ??
Dis oulik ????
What would you do if you had no fear ?
Everything ??
Wat moet ek doen om jou nommer te kry???
Jy sal my ma moet dm om uit te vind ??
What is one thing you know if you stopped doing, you would save so much money?
Buying food and clothes ?
Wat dink jy van my? ?
Wie is jy? ??
Wats jou fav kleur ?
Blou ☁
What specific thing do you dislike about people?
Fakeness
Life motto ?? ?
Just wing it ✔??
Have you ever been in the situation on a trip where they stopped somewhere without bathrooms and refused to stop again?
Yasss ???
Why not?it could be fun???
Asb nie , spaar my eerder!!❌
What's the best luck you have ever had in your life?
No luck , just blessings ?❤?
Whys that shame????
Why in the world would I do that!??❌??❔
You're so beautiful?Please hang me up by my underpants on a tree or pole?
Shame ?
Jou hare is so mooi lank ???
Dankiie??
Jys mooi!??
Aw dankie ? eks seker daarvan jys ook ??
In watse skool is jy??
Höerskool Secunda
Have you ever been in a situation where you tried to sneakily pee outdoors without the people you were with knowing?
Jy kort dringend hulp??
When do you know you're in love?
Jy vra die verkeerde persoon ??
Battery percentage?
66% ?
Karla chomp ?
Stroebela ???
Hayyy my mooie mooie choppa.?? ??☝
Halloo daar my maatjie ?? .. sal liewers nie jou naam noem nie ??
Who are you currently ignoring and why?
I should be ignoring someone, but just can't ?
What makes absolutely 0% sense to you?
Math
Het daar al n vlieg in jou oog in gevlieg? michaela.vdm2
Gelukkig nie ??
Kyk jy friends?
Love dit ??
What are you afraid of ?
Spiders and people ?
VIEW MORE