profile img

Linda

linda.x

ask away.

392 Replies

Like dié beste steelpoort maatjie❤️

Love you beste steelpoort maaitjie x

linda.x replied 2271 days ago

Ek dink persoonlik jy moet jou ou los nelspruit het ouens wat jou spesiaal sal laat voel

Neeeee eks so gelukkig saam my ou ?
hy laat my meer as spesiaal voel x

linda.x replied 2302 days ago 1

Ek ken jou nie goed nie maar ek kan sien jy dink baie van jouself soos as ek net na jou quotes op jou fotos kyk en jou sien by die skool.

Dis dan duidelik dat jy my nie ken nie want enige iemand wat my rerig ken weet hoe bitter min ek van myself hou ?
-“Don’t judge a book by its cover.”
try dit?

linda.x replied 2302 days ago

Wie van jou graad se seuns in NHS sal jy wil leer ken?

Ek ken hulle nie rerig nie?

linda.x replied 2303 days ago

NHS fokken welkom?

Dankie dankie ?✨

linda.x replied 2306 days ago

In watse skool is jy nou

NHS?

linda.x replied 2307 days ago

Hoekom het jy getrek

Persoonlike redes ?

linda.x replied 2307 days ago

What subjects you take ?
And pure math oR math lit ?

Design
Cat
Egd
and math lit❤

linda.x replied 2309 days ago

sal jy terugtrek vir tiaan?

Die dag as ek die kans het, in 'n oogwink ja ❤

linda.x replied 2309 days ago

Rook jy?

Nee ?

linda.x replied 2309 days ago

Still leaving me in the dark after all that we have been through the tough times i stood by you the times we made eachother feel better all gone & forgotten don't even say dm me cause i tried to talk to you about it you would just never listen.

Wies jy? ??‍♀️

linda.x replied 2318 days ago

Luister jys baie baie mooi nes jy is jy hoef niemand te bewys nie ? jys beeldskoon jys alles wat n ou voor sal vra maar geen ou so dom soos luhan deserve jou nie jys beter as hom ? jys so oulike meisie en daars baie mense wat lief is vir jou ❤❤

Dankie so baie ?❤️❤️❤️
ek belowe jyt my dag gemaak x

linda.x replied 2319 days ago

Ek sal jou act of kindness nooit vergeet ni

dankie ❤️

linda.x replied 2319 days ago

Bly jou Janine ook nou in Nelspruit?

Ongelukkig nie ?

linda.x replied 2319 days ago

Hoeveelste kom jy bieqi krugersdorp toe, ek wil saam jou kuierrrrrrr??

Wie is jyyyyy? ✨

linda.x replied 2321 days ago
VIEW MORE