Visit this profile later to see if your question was answered.
selfde as dié jaar.
nothing really.
being me ???
hey, jy is baie oulik. Baie dankie jy is welkom om my te dm of whatsapp ek sal graag wil weet wie jy is ??
daai cute kat in secret life of pets ????
Eersten ek verwys nie graag na mense as slette nie, want ek gaan niemand beoordeel oor die bietjie van hulle wat ek leer ken nie. Tweedens ek is ook nie perfek nie en ek gaan nie iemand anders beoordeel oor hulle ander keuses in hulle lewens maak as ek nie. Derdens hoekom is my opinie van iemand so belangrik in elkgeval? So ek hoop volgende keer as jy na iemand wil verwys as ń slet dink jy twee keer daaroor voor daardie woorde uit jou mond kom.
what goes on dat jy vir my vra? oh en dis keathen*
1. haar naam is liani ?
2. haar van is van zyl ?
3. sy is in bellpark ?
4. sy is gr.7 ?
5. sy speel hokkie ?
6. sy is cute ?
7. sy gaan paarl gim toe ?
8. sy hou van guppies ?
9. Sy het bruin hare ?
10. sy is mooi ?
sleepy ??
ek ken hom nog nie baie goed nie, maar ek sal hom graag beter wil leer ken. Hy lyk soos ń nice mens en goeie vriend ??
okay.
1. Sy hou daarvan om my te kielie al weet sy ek haat dit. ?
2. Sys een van my best friends.?
3. Sy hou nie van katte nie, maar sy is mal oor my kat ?
4. Sy het my bottel gebreek ?
5. Sy het mooi hare al dink sy nie so nie.?
6. Sy het n bubbly persoonlikheid ?
7. Sy is baie fotogenies?
8. Sy gee baie love advice ?
9. Sy is bitter spesiaal vir my?
10. Sy hou van boxers?
bonus 11 : sy hou van dark chocolates ?
12 : Sy is baie mooi ??
dm my as jy wil weet x
new memories ?
en voel jy nou beter ?
jou ook ?
my friends who support me ?
Phebelss ?? jy het n pragtige siel en verdien net die beste. Ek is baie bly ek kan jou my vriendin noem, jy is baie spesiaal en een van die beste mense wat iemand ooit kan teėkom. i love you?? x
ah ek mis jou ook ??
awh baie dankie, jy is ouliker ?
hey daar ?????
fantastic, i met some great people and made wonderful new friends ???
hey baie dankie. Ek glo ons sal. dm of whatsapp my gerus x
daar is n paar spesiales maar as ek een moet uitsonder sal dit definitief Liani wees.
rustig ?
they know who they are.
my sister and some of my closest friends ?
bad vibes and fake people ?