Visit this profile later to see if your question was answered.
Absoluut niemand ๐๐๐
Jy doen dit anyways Sooo shhhhhhhh๐๐๐๐๐
๐ sal sien
Amen, eks voor,
Ek slat Mienke met n kruk๐
Mienke... Jy gaan jou woorde sluk๐๐๐
Damnnn g, wish I could, but I reeeeally don't know any๐๐
I've been to Austria tho, and I can honestly say, not bad ๐๐
Dooooope bro!!
I've been told I look like a Nazi if that counts๐๐๐ does that mean you love me ๐๐
Dankie ๐ญ๐ญ๐ญ๐ฅบ๐ฅบ๐ฅบ dis so sweet,
Dis net jy weet, mense het dit nodig ๐ฅบ ek weet ek en het dit nodig
Eyyy noooo๐ฅบ
Nee
Stop
Dm my of vidcall, en dan sal ek saam jou depressed wees ๐ฅบ๐ฅบ tot jy better is
Lmaoooo sy tel my eerste op ๐๐
Jy kan die rit terug, belowe jy sal nie eens weet eks daar nie ๐๐
Eyyyyy eks bly iemand waardeer dit ๐, dit het my al so paar keer in die moeilikheid gekry....
Heyyyyyy boooo๐๐๐ jy's ongelooflik!!! Onthou dit altyd
Eyyy as ek myne op julle kan oefen, dan is dit heel oraait๐๐๐
Aiiiii..
Kon nie eers n hou op my skouer land nie, maar dis okay, ek gee dit vir jou๐๐๐
So confused ๐๐๐๐ maar tell me more?
Jah well dis n goeie ding ek het albei daai, anders sou ek agter qoohme wegkruip soos jy๐โ๏ธ
Nahhh sorry neh, nie daai tipe nie๐๐๐๐ eks baiiieeee definitief straight ๐๐
Soos baie definitief๐
Wel ek kyk daarna om megatronika te gaan swot by Stellenbosch ๐ en daar n totale surfer dude te word๐ค
Daar's baie... Soos baie
Maar tops is Nihan
Sy is n ongelooflike mensie en verdien die hele wรชreld ๐๐ป
๐ฑ๐ฑ๐ฑ๐ฑ๐ฑ๐ฑ๐ฑ Maar ek doen nie eers enigiets nieeee
๐ญ๐ญ๐ญ๐ญ๐ญ dis baie sweet... Dankieeeee ๐ฅบ๐ฅบ
Dankie... letterlik net dankie ๐ฅบ๐ฅบ dit beteken so so baie
Ek en leila gaan saam matriekafskeid toe๐๐๐๐
Ek het die beste date gekry, neh ???๐๐๐
Ek is superrr lucky i knows๐๐
HET ek n meisie? Soos besit?
Nee, n mens kan nie ander mense besit nie, dis slaverny๐ฌ๐
Whoaa... nee beslis nie๐ณ๐ณ๐ณ๐ณ
Dis scary om alleen te loop, veral in die aand๐๐
Ek verkies dit om altyd saam n groep mense te loop๐
Dankie, so so baie dankie... ek dink nie jy besef hoeveel daai vir my beteken nie, wie okal en waar okal jy is wanneer jy hierdie reply lees, ek hoop jy het dan een AMAZING dag!!!
EK HET DIE BESTE EEN๐๐๐
Ek het nie 'n idee hoe ek so lucky geword het nie ๐ฅบ๐ฅบ๐ฅบ
Ek waardeer jou net so baie ๐ค๐ค๐ค, jy is eintlik een flippen amazing mensie ๐ฅบ๐ฅบ
JAHHHHHH!!!!! Ek weet ook nie waarvoor ons wag nie๐๐๐
Brah ons gaan al die bates daar optel ๐๐
Nee my vriend ๐๐๐ as jy belangstel dan is ek flattered, maar ek is straight
Dankieee๐๐
Well dm nettt!!! Almal sรช dit heeltyd, maar niemand dm ooit nie ๐๐๐, so doen dit want ek loooove nuwe mense ๐
Jah, as ek ooit baie van n girl hou en sys baie spesiaal sal ek haar soen, wat is jou punt?๐๐
Well met rolmodels soos jy, hoe anders๐๐
Dis jy wat al die skinderstories het ๐ my lewe is maar boring ๐ฌ
Welll ek skat ons moet dan seker๐
Jahh eks bly om te sien jy hardloop darem nie meer vir my weg nie๐๐๐ en jyy ook hoor๐๐
Dankiee๐ฅบ๐ฅบ๐ฅบ
Ek waardeer dis SUPER baie๐
Brah.... same๐
Dankieeeee
Oiiii, ek het nie n ideee wie jy is nie๐ฅบ๐ฅบ๐ฅบ maar enigiemand wat soooo n nice boodskappie tik moet regtig baie baie nicee mensie wees๐ฅบ๐ฅบ... dankie dat jy my dagg gemaak het sopas, en ek weet die anonymous, maar as jy oooit actually in persoon wil praat, ek sal met plesiiiier jou wil ontmoet๐๐๐๐๐
Sjoee laat jy my nou dink๐๐
Maar die een persoon weet wie sy is, en dis ook al wie hoef te weet๐
Ummmmmmmm eks flattered, seker๐คจ
Maar daai is n defnitiewe nee dankie๐
๐
๐
Rude๐๐๐
Eintlik moet ek JOU vra of jy al n teteskoop gaan koop het๐๐๐
Wild? Ppsshhhhh neee mann๐๐ ๐ gaan baaaiie "rustig" wees๐๐
Weeeellll, sy is een van die ongelooflikste mensies wat ek ken๐ en daarom is sy my heel beste vriendin๐ฑ๐ฑ๐
Eks oppad eks oppad๐
Dit doen wagg vir ons, gaan ons dit oorleef๐
Well leila is nommer een๐, dan is daar lexi en klara en jahhhhhh
Ekt regtig nie baie "beste" vriendinne nie๐คท๐ผโโ๏ธ
Almal dink dis weird๐๐๐ jy is die enigste applicant๐ฌ๐๐
Oo dammmnnn๐ฑ๐ฑ you makinn me blushh, maar jahhh ek sien ook uit๐
Niemand besonders nie๐๐
Wilde AMAZING dinge... jy sal dit nie kan glo nie๐ฆ๐๐
Myy duude ons sal die surviveโคโค
Ummmm nie juiiss wat ek bedoel het nie, maar as jy daaroor wil praat dm my๐
Maak my opinie regtig saak?
Die regte vraag is wat is jou opinie๐
Dankieee๐ ๐ ๐๐๐๐ฆ
Well jahh dit is soo bietjie
Welll jy weet daai ander AMAZINNG mensie??
Jah daai een waaraan jy dink
Jah dis sy๐
Ek is nog maar klein, net 17 jaar jonk๐๐
Awwwww dis soo sweet๐ฅบ
Dit gaan 'n FANTASTIESE jaar wees!!!
Nommer 1 - skaam jou taalgebruik๐ฌ๐
Nommer 2 - dankiiee vir jou opinie๐ onthou dat wat jy dink maak ook saak๐
Ek weet nie๐ (ek doen weet eintlik) wat is n crush even๐คท๐ผโโ๏ธ๐คท๐ผโโ๏ธ
Dm my dan sรช ek jou๐๐
Duuude ek het๐๐ eks klaar spyt๐ณ๐ฌ
wel dan moet jy dalk met my kom praat, maar ek kan soms bietjie awkward wees๐ ๐
Ooo is dit wat die is...๐ณ๐ณ dit was n fout๐๐ฆ