270
Replies
Mede jokerrrrπ eks bitter lief vir jou !β€οΈ Leilaanortje
ahh lots of love my skimpie π₯°β€οΈ
ek sal jou n mummy maak
euw nee . π€πΌ
Jy en brendan?
π₯°π₯°π₯°
eks so lief vir jouuuβ€οΈβ€οΈβ€οΈβ€οΈβ€οΈ Megan_g03
waardeer jou so baie β€οΈβ€οΈ
een van my HEEL gunsteling menseππππππ jys amper legallllπ€€ die plaas sien die naweek iets van nog nooit tevore nieπ₯β€οΈβ€οΈ Megan_g03
πππ rondte 2 πβ€οΈ
Elooo alkieeee amper 18 se jyπons gaan hulle wys hoe dit gedoen word
almal weet jys die alkie π eks excited! π€ͺ
Skimpie/Klarieπβ€οΈ Ek waardeer jou tonne !! JYS AMPER 18ππ love you lots my mede jokerβ€οΈβ€οΈ Leilaanortje
skimpie/leilie πβ€οΈ ahhhh kan nie wag nie !!!! π₯΅π so so lief vir jou π₯°π₯°
Chubby cheeks π
jaja moenie dit aanhou invryf nie ππ
Is jy en brendan nog iets?
yesss π₯°
Ouderdom asb
17 , amperrr 18 π€ͺ
Sal jy weer vir REgard gaannn
ek gaan nie vir enigiemand gaan nie π
My liefste skimpie dankie vir al ons adventuresπ₯΅β€οΈ
ahh my skimpie π ek sal dit saam niemand anders wil doen nie π₯΅β€οΈ
Goeie vriende buite jou vriende groep?
alick , armand , ruan en nog n paar π
mooiste ouens buite jou vriende groep??
daars n hele paar π
Hou jy van memes?
yesss π
hoekom no comment?
wanttttt ek sal verkies om dit nie te antwoord nie π€·ββοΈ
Mooiste ouens in jou graad?
no comment π₯΅
Ja nee moet maar begin gholf speel , hopenlik net nie oor die muur nie πβΊοΈ marco_dp5
ek kan niks belowe nie hoor - my skills is nie te great nie π€π
Dankie vir goeie 6 jaar se vriendskap en hoop daar is nog baie meer
ahh ek dink ek weet wie die is ππ
ek hoop ook daars nog baie meer jare x
Vat my bietjie saam Sondela toeπ
sal by leila hoor π
As jy covid het, why het jy saam jou vriende weggegaan?
ek het dit eers na die tyd gekry π
Jy is letterlik een van die mooiste meisiesπ₯° jou persoonlik is uit die boonste rakke regtig waar π₯΄ wens net ons kon close weew
ahh jys so oulik! π
se my wie jy is, dan kan ons meer begin praat π€
Het jy covid?
ongelukkig jah π₯΄βπΌ
$exyyste ouens in jou graad??
Komaaan jy weet eks obviously een van hulleπ why_not_gingy
natuurlik is jy heel bo ππ
Wie wad die mooiste ouens in Matriek 2019? π
heinrich , ruan
WOULD YOU RATHER FIGHT 100 DUCK SIZED HORSES OR 1 HORSE SIZED DUCK?
1 horse sized duck ππ¦
Wens ek kan net eenkeer saam jou kuier π
nooi my net en eks daar π
maatjie , ek mis jou π₯Ί chrizaan.ofc
ahh i miss you too! π₯Ίπ
Jou intelligensie is aantreklik π
damn dis een van die beste komplimente om te kry π»π€
word gesond ek wil kuierππβ€οΈ Megan_g03
covid is n btch πβ€οΈ
ek mis jouuuπ₯Ίβ€οΈβ€οΈβ€οΈ Megan_g03
ek mis jou ook π₯΄β€οΈ
Hoekom kuier julle met sulke weird ouens?
hmm jy sal bietjie meer spesifiek moet wees want ek weet nie mooi van watse ouens jy praat nie ππ€
but ons kan seker mos kuier saam wie ons wil? π
Bliksem jys $exy
goeie intensies, slegte bewoording π€π
Virgin?
jaaaa ek wag vir my trouman ππ»
ek soek nog fotos van die boertjiesππ Megan_g03
neeee sies ππ€
eks so so so lief vir jou β€οΈβ€οΈβ€οΈβ€οΈβ€οΈβ€οΈβ€οΈβ€οΈ Megan_g03
ahh i love youuuu β€οΈβ€οΈ
Anyone special in your life at the moment?
nopeee x
Moerse $exy girl. Wats jou planne vir volgende jaar
my planne vir volgende jaar is matriek π
Kan ons daardie vriendskap van 2017 resurrect ππ
natuurlik π se my net wie jy is π
Kl-kl ππ ek wil jou nog sien try games speel π₯΄
ek gaan nie try nie, ek gaan jou wen π
Jy is so aan soos koek in Japan
dankie ek dink? π
sal jy een van jou sussie se vriende date?π€ͺ
hang seker af wie dit is π€
Sal jy ooit n toon rimg dra
ek sal seker jah ππ€·ββοΈ
Klara as jy nie n boyfriend gehad het nie πJy het die mooiste oΓ« die cuteste smile en als van jou is net perfek ek wens ek en jy kon iets wees maar eks nie cool genoeg nie tho ππDalk eendag sien jy my raak π
hierdie is so sweet, baie dankie π₯°π
eks nie opsoek na n verhouding op die oomblik nie, maarrr ons kan maatjies wees! π
Ons moet begin geselsπ
eks keen π
w/a of dm my dan x
Jys lowkey n goed met vasdans behalwe dat jy kort is π€ͺ
jys ook nie te bad nie π behalwe dat jy so lank is π
Kan ek n soen by jou leenπek belowe ek sal hom terug geeπ€
oulik hoor π€ͺ
Jou voete is mooi
uhm dankie.. ππ
sal jy ooit vir 'n ouer ou gan?
yess
want hulle verdien net al die mooi en alles wat goed is in die wΓͺreld ten spyte van al hulle flaws. Nou die vraag is, as al die odds teen jou is dat enigiets goeds moontlik vir nou daar kan uitkom, wat moet mens doen?
eks nou nie die beste persoon om raad te gee oor verhoudings nie, maar my advies sal wees om dan te wag. as jy vir n feit weet dat niks daarvan kan kom op die oomblik nie, spaar jouself en daardie persoon van die seerkry en bly dan liewer net vriende tot die tyd reg is. en wanneer die tyd wel reg is, dink ek jy moet n kans vat - want dit klink vir my asof jy regtig verlief is. π€
en te lewe en elke oomblik te verseker dat jy nie net is wat hierdie ander persoon nodig het nie, maar dat jy is wat hulle verdien,
.
Die persoon se geluk beteken alles vir jou, die persoon beteken alles vir jou en al wat jy wil doen is om elke moontlike oomblik saam met hulle deur te bring en adventures te hΓͺ saam hulle en saam hulle te groei
.
So jyt gesΓͺ maak dit interessant, gee my dan advies. Wat moet jy doen as jy verby alles wat sin maak, mal is oor iemand.
.
Ek weet God het die aarde geseen en alles ,maar ek het nie geweet hy het vir ons n Engel ook gestuur nie!
ahh jys cute π₯°
Jy beter volgende keer langer met my dans!!!!!!!
eks jammerrrr π€ belowe ek sal x
Dis net vreemd dat j nie die een persoon raak sien wat almal wat naby aan hom is sal weg gee vir jou goedkeuring nie
eks jammer, maar ek belowe dis nie die moeite werd om al jou vriende op te gee net vir n meisie se goedkeuring nie. ππ€·ββοΈ
beste frienddd π
hello hello ππ»
..... πππΌππΌ
Crush ?
nobodyyy π fokus so bietjie op myself :)
Klara koala π€ͺππ Livan
Leeutjie π¦
Livan is so hot kan hy net myne weesπ€€
gaan se dit dan vir hom π€π
Jy lyk soos sy n nice mens ek wil jou graag leer ken
ahh baie dankie π eks altyd up vir nuwe maatjies :)
So jy se more haal ons vir Piet uit πππ marco_dp5
bye-bye Piet π€π
Is jy nog lief vir Regard?
daar sal altyd liefde in my hart wees vir hom, dis net n ander tipe liefde nou ππ
Jusss nehh maar ek sal vir Alick hard slaan,dink jy ek moet?
uhm nee asseblief nie π€π
Sjoee nee kyk lekker slim en skelm planne om uit n toets te kom πππ marco_dp5
jaja jy weet mos ππ€
Date?
14 September 2020 πππΌ
Skimpieπ kan ons maar nie weer die naweek oordoen nieπβ€οΈ
oehh dan maak ons sommer nuwe beloftes πβ€οΈ
Klara jy is amazing regtig en jy verdien die wΓͺreld en jy is 'n amazing mens πbly soos wat jy is jy is die beste en niceste en amazingste mens wat bestaan π
duisende dankies!π hierdie kon nie op n beter tyd gekom het nie π₯°
aappllee bottom jeaannsss boots wit da fuurrrr
( with the furrr )
gOt ThE wHolE CluB LoOkiNg At hErrrrrr π€ͺ
Thanks dat jy my fw klasse lekker maaaakk π sien jou mΓ΄re π Livan
ek try maar π€ͺ
Jy is n brood ππ
Dont worry as jy more oggend wakker word na jy geslaap het, dan het jy klaar weer VERGEET dat ek jou nou n brood genoem het πππ€
dis vieslik van jou ππΉ
ek het rerig vergeet, ek belowe π
Jy is rerig baie mooi tips ASB
ahh baie dankie! π₯Ίβ€οΈ
uhm ek het nie rerig tips nie, let maar net op klein goedjies soos baie water drink, jou vel mooi oppas, oefening inkry en so aan π₯°
Date my asseblief
sorryyyy ek stel nie nou belang in n verhouding nie π€
Regard hou op so simp
kan mense my asseblieffffff ophou qooh oor regard π
i love youuu lots β€οΈβ€οΈβ€οΈβ€οΈβ€οΈβ€οΈβ€οΈβ€οΈ Megan_g03
waardeer jou π₯°β€οΈ
Oh damn look what I stumbled upon πEk wardeer Jou so bietjie baieππokay byeeerπ€ Regard249
thanks man :)
Kan jou sussie ooit even haar mond toe maak want hy is 100% van die tyd oopπππ
hoekom sal jy jou mond wil toemaak as alles wat jy se pure gold is? π
Klara ilyyyβ€β€π±π±π»π»vrydag se jyπ»π±πek mis jouuuu jys rerug n sonskyn in my lewe xxx ChanrieG
ahh vriendin π» ek het so vinnig so lief vir jou geword! β€οΈ sien jou vrydag πβ€οΈ
my kpsmπ jy beteken super baie β€οΈβ€οΈily β€οΈβ€οΈps ek mis die plaas so baie saam jouπ₯Ίβ€οΈ
ahh ek waardeer jou so so baie! π₯°β€οΈ ughhh ek wil teruggaan π€€π»
Is jy en regard besig om dinge uit te werk want dit lyk of jul weer saam gaan wees of sal jy ni ?π
nee ons gaan nie weer saam wees nie, ons is net friends π
ek wil net se jy is beeldskoon, jy lyk soos βn oulike persoon β¨
baie dankie π
Heyyy my persoonlike dokter ππmis jou π₯°π
oehh ek mis jou ook! π»
was net hier om jou qooh me te stalk bye nou πΉπΉπ₯ Sfiso_
stalkerrrr ππΉ
het jy enigiets interessant gesien π
Oooh mooiste klara me loves youuu so mushβΊοΈβ€ ChanrieG
ahh ek waardeer jou maatjie β€οΈβ€οΈβ€οΈ
Chocolate steri-stumpie sΓͺ jy ππ Livan
jaja π€€ en n pienke vir jou ππ»
Heyy as ek mag vra wat het jou laat besluit om daai laaste qooh te antwoord want hy was n ruk terug al vir jou gestuur ? β€Weet jy wie die persoon is en is dit hoekom jy nou geantwoord het? ππ
sjoeee stalker much π
maar nee ek weet nie wie die persoon is wat dit gestuur het nie π
Lees net jy hoef nie te antwoord nie maar gaan op youtube en search "All of me lyrics" dit is hoe ek oor jou voel al vir vrek lank, ek wil jou se wie ek is maar ek dink nie ek kan nie tho β€
.. ππ
My liefste Klara daar is n ou wat rerig hard probeer om jou hart te steel, en diep binne jou weet jy dat hy jou nie sal seer maak nie en dat hy jou goed oppas en altyd daar is vir jou, ek dink jy weet dalk van wie ek praat π₯Ίβ€
ek weet.. β€οΈ
maar eks nie reg vir n verhouding nie x
Is jy en livan nou iets
nee ons is net vriende π¦
Hot chocolate alleen is baie slegπ₯Ίππ marco_dp5
oehh ek sal kom join π»π»
stoppppp beingggg so freakkennnnn amazinggggggg π₯π₯π₯π₯ Sfiso_
sorry ek kan nie help nie π€πΉπΉπΉ
Selfs al beplan jy nie vooruit nie ππ sal nie genoeg kan se hoe cute jy is nie π€x
jys oulik, thenksss x
Jys perfek en beeldskoon π» met jou sarkasme en slegte handskrif en als ππ
ayy dankie hoorrr xπ»
selfs al beplan ek nie vooruit soos jy nie? ππΉ
Ken jou nie so goed nie. Maar jis jys pragtig, eerlikwaar. Jy is baie nederig en vriendelik, en sien altyd die dinge raak wat mense soms miskyk. Ek kyk op na jou, en weereens jy's pragtig x β€οΈ
ek waardeer hierdie boodskap so baie! β€οΈβ€οΈβ€οΈ
Sal jy ooit weer date as die regte ou nog op jou pad kom ? of is daar klaar so bietjie iemand waarvoor jy oogies het ? π
dis n baie moeilike vraag hoor πΉπ
uhm op die oomblik wil ek nie eers dink aan weer date nie, maar as die regte ou kom dan jah π
Is jy en reghard nog saam????
nee ons is nie π
Klara ilyyyβ€π±π±πjys een awesome mensie en ek kyk rerig op na jou jys stunning en jy word si baie wardeer ChanrieG
ahh dankie mooiste chanrie π₯Ίβ€οΈ
I love you lotsss!! β€οΈ
Jy en Marco het noggs close geword die laaste rukkie, is dit omdat julle soos baie goeie vriende was voor hy in n verhouding was of dink jy iets is besig om tussen julle te gebeur ? πβ€
ons was vriende voor hy in n verhouding was en ons is nou vriende ππ₯
Jy en marco?
net vriende π§ββοΈ
VIEW MORE