Visit this profile later to see if your question was answered.
Dankie Zella ❤❤
30 Maart enjy
dis nou hartseer? maar dis okay. Nie almal het goeie smaak nie?
Hoe kry ek wat reg?
Max ???
Mooiste mens jy x plus jou persoonlikheid ? DONNOR ? al my liefde ❤
Kan legit nie vir jou genoeg dankie sê nie ?? heelbeste my BBB❤?
beste beste beste bbb ???
Thankk youu x
Myyyyyy Wonderman??
Dankie vir alles x jys die beste❤❤
Jissie man? jy neh.. jys BEYOND cool .. dankie virr jouuu though??❤
Sy wil nie meer ons vriendin wees nie..
Ek weet nie of dit jou vraag beantwoord nie.. maar ja?
Is Pluto nog n planeet ?
Jinne.. dankie anoniem?❤
Liefve jouu ook❤
Jinne main? jou woorde beteken vir my baie hoor x❤❤❤ eks so verskriklik lief vir jou x en dankie vir alles?
Oeff nehh maar ek love jou ?❤
Liefe jou ookkk ?❤
Mis jou ook❤? liefe jou x
Dankie ❤ kon dit nie self beter gesê het nie ?❤
Dankie favvv liefe jouu❤❤
Weetie hoekom hy/sy noy juis julle 3 noem nie ?? mahh eks liefe julle al3 ❤❤
Dom vraag ?
Zané Jones ?❤
Wat die fok pla dit vir jou?
As ek jou iriteer kom se dit vir my? Moenie hier kom wegkruip nie man..
En dan sê jy my sommer ook wa ek saam hulle uithang?
Behalwe as hulle nie bydie skool met my mag praatie ?? Fokof net man toe asseblief.
En Dylan = My beste vriend..
Eks jammer as jou chommies nie saam jou kuier nie anoniem☄
Yes ?
Cause i wanna know
18 .? Enjoune.
Wanna know..
Who are you even???
Didnt think of that?
Onder die arms ?
By jou sye ?
Sorry nee ek weeti?
Daars baie ?
Nee brah ek ken nie graad 7's nie sorry hoor?
Gia x Sammyy x
Role x Kaylynne x
Rulene x Elisna x
Tonia x Anke x
Nadia x Zane x
Daars nog baie.. en eks dooseker ek mis iemand . ❤?
Hellou ?❤
Ek weet nie wie die is nie .. maar jou woorde het my aand gemaak nou x dis presies wat ek nodig gehad het❤❤❤
Haha
Hys my beste vriend?❤
Natuurlik is ons nog close ?
Ek weet nie.. vra hulle ?
hulle het nog nooit gepraat meer as vriende nie.. en dit het nog nooit regtig iets met jou of met my tedoen gehad nie het dit ?? ?
Dankiie my maatjie wat "nie bestaan nie"
? liefe jouuuuuuuuuu beste maatjie❤❤❤❤❤
Wtf ???????????????
Dont know
???
En jy qooh my want jy't niks beters om te doen nie ?
Ek kuier mos nie saam hulle nie? Ek is net vriende met hulle ook? Moet ek hulle vra om jou maatjies ook te wees..
Kom na my toe by die skool dan stel ek jou voor aan my eie pelle wat ek "nie het nie".
Dan stap ons vinnig na ñ afrikaanse juffrou toe om jou te leer spel ? en om jou te help met jou sinskonstruksie aangesien dit ook maar relatief kak is.
Oohhh en dit is btchx
en dis presies wat ek is?
Nothing much n you.
Baie baie lief vir Owen❤
Kanii ophou as ek nog nooit begin hetii?
Zella❤?
Ekk kanie lekker onthou wies die nie? maar plesiier❤
Hooiii dankie ? waardeer dit verskriklik baie x DM my dan gee ek hom?
Qenn ek weet dies jy❤❤ loveyou gurlll
Dankie mann??
Loveyou❤
❤❤❤ dankie man
Dankie nehhh ??
daar moet bietjie negatiewe kommentaar ook wees glo ek ?? so dankie..
I would help you x because nobody deserves to die or get hurt .. and i'll ask you if you're okay ❤
Ek sou jou van n verdieping afgooi want dis gewoonlik cool as dit oopbars.. ???
Lekker om jou te ontmoet.. eks Mandelene ???
Sal jy nie wil weet ??
Vreeslik baie dankie ?
Geen boyfriend..
Geen crush...
Ek voel geëerd?❤
Omffff ek love die??
Dik&Dun Viraltyd❤❤❤
Ons lekker game ??? al het ons ver verloor ?❤?
Ek verstaan nie jou vraag nie ??
Vra op n ander manier ?
Jys my favv ?❤
Gia is my favv ??❤
Mahhh besttt love youu❤❤
Ek ken baie dylan's.. maar nee ek hou nie van een van hulle meer as n vriend nie.. ???
Sal jy nie wil weet ?
Blommie ???❤ jys damn right hulle moet nie.. jis ek het dit amper lelik verloor ?
Love you ??
Meisie:Zané❤
Seun:Dylan vd Berg❤
Jiss eks doodseker ek love jou ❤
só liefe jou ❤❤
Heyytoo ❤ Dankiie jy ek waardeer dit x bly so mooi mens ?
Weet nie eers nie ???
Food ?❤
eks liefe jou ook anoniem?❤
Luvv youu bees ?
Kan ek jou naam kry asb ?
Daars n klompie ?❤
Het minder begin omgee oor wat ander mense van my dink ?
Weet nie rerig nie ???
Oohhhhh neee pleks jy sê?? maar dankie .. voel spesiaal om heeltyd deur jou geqooh te word ??
Dankie vir jou ook ❤
Helllouuuu ? watse houding het ek ??
Eks jammer as dit jou pla.. pleks jy my net soos sê wies jy dan kan ons mos vinnig die probleem oplos x ❤
Patient - Post Malone.?
fck fake friends❌
Kan aan so paar dink ?
baie dankie.. waardeer dit baie ❤
Ahhhh ? DM??
Dankiie? Dm my?
Dis nie vir my verkeerd nie. ?
Moeilik om te sê , daars relatief baie ?
Maar as ek moet kies..
Dylan ?
Marco ?
Die anner gaan ek nie noem nie ??