102
Replies
Lizelle hoe weet ek as iemand my geblock oof delete het.
Hoekom sal jy dit vir my wil vra ? 🤔
Het pierre my geblock of delete
Hoe moet ek weet? 😂 ek weet dan nie eers wie jy is nie ?
Is jy en Daniel saam? Of dink jy julle sal iets word meer as vriende?
Daniel wie ? 😂🙄
Ek gaan vir jou so bietjie lag in jou lab jassie😂😻
Jy weet ek gaan actually super cute lyk 😂🙄
Dankie baie, maar jy kan nie praat nie ?
What do you never trust?
People ??
What makes you genuinely happy?
Die feit dat God altyd by mens is, en mens nooit in die steek laat nie ??
What is the biggest way people waste money?
Alcohol, Cigarettes and Drugs ??
What is your number one rule?
Never put them first, if you always come last. Never give your all, if you only get a half. ??
What is your type of guy..?
Hy moet vriendelik wees. Altyd daar wees vir my. 'n Goeie verhouding met my ouers en suster hê. Hy moet my aanvaar net soos wat ek is en my nie probeer verander nie. ☀️ Hy moet my gelukkig maak en my met respek behandel. DM?
why are you amazing ?
God made everyone amazing in their own way ??
Last song you listened to ?
Cake - flo rida ?
What do you no longer waste time on?
Worthless things?
Ever thought about the fact that the person you might be on bad terms with can pass any day and you may never get a chance to make things right?
Yes, I have thought about that before. ?? what should you do if the person doesn't want to make things right , but you want to? ? I guess you just leave it then ?
The secret to a good friendship is... ?
Trust ?
What do you never plan on doing?
Smoking and drinking so much that you pass out.
Jy is mooi???
Baie dankie??
Altyd altyd?. Jy weet mos?
What was your biggest waste of money?
Geen idee nie
Jy is verskriklik mooi ☀
Baie dankie ?
What's the most expensive thing you own?
Dono ?
When were you the most happy and why?
Now? One person ☝??
Best friend?
Meisie of seun?
What do you want for your birthday
Het al klaar verjaar?
What is one thing you know if you stopped doing, you would save so much money?
Stop buying clothes?
Who are you currently ignoring and why?
Won't say his name on social media and he is flippen rude ?
Dankie Chantal, maar jy kan nie praat nie ❤
What is in your pocket right now?
N$200
Why are you happy today?
God is good, all the time ??
What makes you instantly like a person?
Good manners ?.
What percentage is your phone's battery on right now?
52% ☄️
What little thing pisses you off greatly?
as iemand iets leliks vir mens sê, maar die persoon kom nie agter dat hulle ongeskik is nie ?
What is your New Year's resolution?
Stop biting my nails ?
What is something that actually offends you?
People that judge ?
Hoe is Henties sonder my?
Wel as ek geweet het wie jy is dan kon ek jou sê? ?
What are you good at ?
Don't know ?
Loveeee you too, mooies ❤️
as dit jy is op jou pfp dan is jy ?????? Gedagte
Baie dankieeee❤️ Ja dit is ek op my pfp ?
Eyy, moet jy nie leer nie ? ?❤️Xxxx
Ek leer, jys die een wat op qooh.me rond hang??. Gaan leer ? En los my uit, ek wil infact wiskunde deurkom -goed deurkom? Lief jou tief ❣️❣️
How are you feeling right now?
hêppy hêppy?
What are you sick and tired of?
Exams? and once again fake people ??
Mooiste siel Zel❤
Jys amazing gurl. These people be so jealous its funny✨ Hou jou kop hoog , jou kroon gaan afval?❤ Hele
Baie dankie, ek waardeer dit rerig baie ?? Jy kan nie praat nie, jyt ook looks ?
Zell moet nie dat mense jou onder kry nie. Jys n goeie mens❤️
Baie dankie? dit beteken rerig baie vir my ? Jys 10 teen 1 ook 'n goeie mens?
Eks soooo baie lief vir jou ? ons reunite in henties ❤️? Miabotha
So so so lief vir jou ? Henties moet solank reg maak vir ons❤️ Gaan lekker wees om jou weer te sien ?
What are you looking forward to in 2017?
New year. New adventures. ?
Jys fake
Fake? Jys die fake een hier! ?
En hoekom is jy anoniem? Jy het nie eers die guts om dit in my gesig vir my te sê nie ??
What makes your life worth living?
God ??
My familie en vriende ????
Vir wie crop jy uit jou Whatsapp pfp en hoekom?
Ek het 4 mense uitgecrop?. Ek kan seker doen wat ek wil??? Ek het niks teen hulle nie, maar alles word mos maar gedoen vir 'n rede? ? Dm my dan gee ek jou die name ??.
Ek sien jy het al so paar seuns vriende verloor
Soos wie?
How was the year 2016 for you , so far ?
Kon beter wees ?
Wat het tussen jou en louis geneur?
DM my as jy wil weet ?
What's an instant turn off for you?
Fake people ????
Crush?
Niemand ?? Wies jy ? ?
Is jy 'n Suid-Afrikaanse universiteit? ? Anssss
Want jys aan die brand ?
Dis beter as ek jou nie sms nie ??
Ek kan nie iemand vergewe as ek nie weet wie dit is nie?? Dm ? ??
Ek is jammer ? oor alles
DM asb? ?? Wil graag weet wie jy is?
You have unlimited money. What's the first thing you do?
Travel?
3 Beste vriendinne?
Geen spesifieke orde nie. ??
Hanné
Karmen
Het nie 'n 3de een nie, die res is almal báie goeie vriendinne ?
What is your greatest regret ?
putting all my time into someone who I thought would be by my side forever, but ended up leaving
Mooiste siel Zel??
#raakvir myrustig❤
Jys die mooi een, dánkie ❤️ Sit 'n tjopie opi vuur en raak vir my rustig??
Crush?
DM my , dan sê ek jou ??
How did you meet your best friend ?
Good question. I can't remember ?
Jys nogals cool??
dankie ? jys tien teen een seker ook cool?? ??
Ek dink dis beter as jy nie weet wie ek is nie, ekt maar net gewonder oor jou en Hanné, maar ek verstaan.
Ek dink dis beter as ek weet wie jy is ?? Sal jou dan meer vertel wat tussen ons aangaan ?As jy so wonder oor ons DM my asb vandag nog ??
DM my dan kan ons hieroor praat?
Ek sien dinge tussen jou en Hanné het verander?
Vriendskappe gaan maar daardeur. ? DM my dan vertel ek jou meer ??
Waardeer jou, fav ?❤️X
Loveeeee you main ❤️?X
I will think about it??
DM asb, wil graag weet wie so oulik is? ?
Cutie??
dankie?, wens ek het geweet wie jy is? DM asb? ?
Amerika of Europa? En hoekom..
Europa, daar is meer lande om te sien en ek sal graag parys toe wil gaan✨
As jy kon kies, waar sou jy wil dood gaan?
Verkieslik nie nou nie. En jy? ?
Wie van goeie seuns vriende wat jy mee altyd goeie vriende was wat nu nie meet goeie vriende is nie...???
Ek weet nie eintlik nie, eks nog chilled met meeste van hulle ?
watse seun vriend van jou sal jy graag wil hê moet met jou chat..✌?️?
Francois en Heinrich ?
Those shoes tho?
Thanks x
What will your child's name be ?
Didn't think of that yet, but it will definitely not start with a K ??
Hi. Do you have a cool guy friend in Elnatan ?
Yaaas ??
Who's youre best guy friend in Elnatan?
LeRoux???
Jy is rerig beeldskoon ! Hoop net jy kry eendag die perfekte ou
Baie dankie, ek waardeer dit?
Jys oraait ??#jyweetwieekis
Wel stalker, jys seker okay? Kom kuier ?
You like someone??
Nope unfortunately not, I enjoy being single ?
You got yeezy's???
Yaaas ??
Zel ek mis jouuuuuu??x sav74
Ek mis jouuuuu, Sav? Reunite soon? ?X
Zella, jys mooi?? Simone02
Jy kan nie veel praat nie ?? #dankie
Best friends?
Girls or boys?
Gaan jy nou deur n rowwe patch ? Hou jou kop hoog ?
dankie , wens ekt geweet wie jy is? Dm my. ?
Biggest fear?
Losing friends and family members
Jy kan nie praat nie, jys net só mooi❤️?
What are you looking most forward to in 2017?
New adventures ?
What is one thing you wish you could change about your bestfriend.... And what is one thing you love the most about him/her?
Honestly I don't want to change anything about my bestfriend, because she is simply amazing. What I love the most about her is that she is always there for me and always tries to make me happy through hard times ?
What have you never truly gotten over?
Fakers . ??
Mis jou #MoetVinnigKuier ?? H
Mis jou ook? Kom windhoek toe ?
Jy't alklaar amper meer goed as ek ?? Anssss
Aahh sorry ??
Dream Job ?
Biokinetics??♀️
What was your first cellphone ?
Samsung galaxy mini
VIEW MORE