90
Replies
mooiste mens ever !🥰 dchappies
Nee eks net na jou... Die heel mooiste 😤
Love jou soo baie , jy is die beste mens met die mooiste hart en ek waardeur jou so baie , jy het so flp vinnig in my hart geklim❤
Ahhh dankie, ek waardeer jou net so baie ❤️
Hkm go mense jou so , het hulle nie hulle eie lewens waaroor hulle kan warrie ni❤😂🙄 Jennifer.jenna
Ja nee kyk, hulle soek manet aandag 😂❤️
Die helfde van springs dalk?
Meer soos niemand, so julle kan maar rustig raak!😂
Wag nou, het jy al saam met die hele springs geslaap?
Die vertraagies dink so🤦🏼♀️maar nee😂
Om saam iemand te slaap vir liefde maak jou ni n slet ni maar as jy dit so wil stel is jy dan die grootste een want jy het al met die hele springs geslaap vir slet wees redes onthou toe daai tannie jou uitskop by haar huis by die kuier in 2019 ?
Jy praat jouself deurmekaar hierso 🤦🏼♀️enige iemand wie my ken weet ek kuier nie, so ek dink dis beter dat jy net stil bly, jy slaan net jou naam met n plank ;)
Heyo jy lyk cute 🤟
Dankie plankie x
Ohh wow so wanneer jy n ou het is jy nie n slet nie maar helfde slaap klaar saam hul ouens binne 2 maande. Maar wanneer jy niemand het nie word jy n slet genoem. Vir watse rede? So voor iemand n ander n slet noem kyk gou hoeveel ouens het jy al saam geslaap
Enough said 👏🏻😂
Jys nes sulke slet soos zilke
En gras is pers...
Aangesien ons goed noem wat nie waar is nie :)
Jy like dit nogal om in ander meisies se slaai te krap👀
En jy like dit nogal om nonsens te praat 🤷🏼♀️
Is jy al oor Danie?
Aangesien jy die 3de persoon is wat dit vra...
My eerlike opinie is as jy rerig lief is/was vir iemand is jy nooit rerig "oor" hulle nie mens bly maar in n mate lief vir hulle maar jou lewe gaan aan en mens moet daarmee saamleef maar dit ontstel my baie dat mense se hulle is "oor" iemand wat n groot deel van hulle lewe was mens sal altyd die herinneringe onthou en of jy dit waardeer of nie hang dit maar van jou af!
So om jou vraag te antwoord nee en ek sal ook nie wees nie want hy was n groot deel van my lewe en ek waardeer elke herinnering wat daar is, hy is n goeie persoon en ek sal hom altyd onthou en waardeer maak nie saak wat nie.
Jy is nogals oulik hoor🥰
Praat jy❤️mis jou🥰
Hoe sou jy voorstel kry mens n mooi meisie soos jy se aandag?
Solank jy n kind van die Here is met n mooi hart en goeie persoonlikheid is dit nie baie moeilik nie 😌
Wats jou planne vir na skool 😊
Ek wik en weeg nog tussen regte en onderwys 😅sal maar sien
Ek hoor daars n nuwe liefde in jou lewe 😏
Jy hoor verkeerd 😌
Hoekom antwoord jy ni jou dm's ni?
Ek antwoord die wat saak maak 😌
Was zilke nie by die afskeid nie
Sy was, dis nou jammer dat jy haar nie gesien het nie want sy het stunning gelyk 👀
Is jy en Dewan iets? Net nuuskierig 😂😂
Nope, net vriende 😁
Wie vat j matriekafskeid toe?🙃
Dit is my geheim, wag en sien maar:)
Ek wens jy was myne
Hou aan wens
Jy en Danie was so cute what happened?!
Ekt n dom impulsiewe besluit gemaak.
Hoori praat jy met iemand?
Nee
Hotter as botter jy 😍
Dankie i guess 😂
Jy weet hyt alklaar aanbeweeg ne
Solank hy gelukkig is, is ek gelukkig hoop sy pas hom op soos n stukkie goud!
Van waar af is jy ? 🙈
Johannesburg
Sal my met my trou
Jy sal my pa moet vra 😂
Jammer dat ek jou pla,maar ek het jou raak gesien en gedink jy lyk na n baie nice persoon
Baie dankie ek waardeer x
my hartjie is so seer vir die eerste keer in ń lang tyd🥺
Boodskap my dan gesels ons daaroor <3
Rekord gaam die dood van my wees🙄
Dis nie so erg nie man!
Whatttt happened 😱😱😱
Niks nie 👀
Jy is so sterk, moet ni laat mense jou onder kry ni🥺
Dankie ek sal nie
Dankie vir alles mensie mens❤️
Dankie vir jou! ❤️
Hoekom het jou gehuil toe ons verby julle gery ht?
Doesn't matter🙃
Absolutely my heel gunsteling mens!❤ Sintu_17
Waardeer nou te veel❤️
Jy is anders deesdae
Ek is nog altyd manet myself weet nie waarvan jy praat nie
Ek mis jou baie en ek kon jou nie eers vertellll dat ek jou loef het🥲
Dm my assblief
Ja jou blinde kind🙄😂
Tik in hoofletters asseblief ek kan nie sien nie🙄😂
Miss die ou dae wat ons kon chat oor enige iets en was daar vir mekaar maar als gebuer met n rede!!
Dm my!
Danki vir die mens wat jy is ❤️
Dankie vir jou❤️❤️
Jy is n amazing mens, en dan nog so freaking mooi ook ❤️🙄 Jennifer.jenna
Stop it, your making me blush😊😂❤️
Dankie dat jy altyd jou kos met my deel😹❤ Charell_wes
Ek is eintlik bang jy bully my as ek nie doen nie 😂❤️
Okay maar jy is actually nogals cool🙄❤ Charell_wes
Is dit nou die tyd om dit agter te kom🙄😂❤️
Ek wil jou he
Jy gaan my nie kry nie 🙂
Moet nie laat mense jou probeer onder kry nie jy is n amazing persoon ❤️
Baie dankie
Jy gaan net so n agterbakse mens word soos Zilke Smit.
My vriendinne bepaal nie wie ek is nie, ek is my eie mens met my eie persoonlikheid. En om agter n anonymous account weg te kruip en te se iemand is agterbaks is die beste voorbeeld van agterbaks wees.
Jy is n besonderse meisie moet nooir verander ni🥰
Ahhh dankie ek waardeer dit so baie xxx
Single?
Single but taken;)
Hey jy hoe gaan dit is jou single
Goed dankie
Ek weet nie, vra vir "jou" of sy single is 😂
Jy is is n mooi meisie hoor en lyk baie oulik sal jou graag wil leer ken
Baie dankie.
Friends?❤️ I'll text you if yes
Sure.
Jy staan uit👑👀👏
Baie dankie x
Jy en Danie is sooo oulik saam 😱
Aww dankie, ek stem saam🥰
Ek waardeur jou ngl baie❤️
En ek vir jou ❤️
Jy kort n sugar daddy
Ek weet nie so mooi daarvan nie😁
What's cookin good lookin🙃
It's you that I'm soekin😂
Loser, ek wil net sê jys nogals cool!! 😏👌 Smit_Z
Jy is net so cool, dude!! 😏😂
Wens ons was closer
Ons kan seker wees 🤷🏼♀️
Mens kan dadelik sien as jy ongelukkig is 🙈
Ja ek kan ongelukkig nie n front opsit nie 😅
Heyy jy lyk na n oulike girl en lyk na n goeie persoon en vriendelik persoon is daar miskien n kans wat ons mekaar beter kan leer ken 🤔
Ek sien iemand ek is jammer🙃
Sal jy met 9 jaar ouer as jy gesels
Nee wat
Praat jhy en Danie nog 🤷♀️
Al die pad :)
Hey, what's your snapchat?
Sheniqua_v
Hoe oud is jhy?
17 going on 18
Jy verdien n ewigheid se geluk
Ah dankie,+🥺
Wens jy het my n kans gegee om jou tewys hoe n regte man of suen jou moet behandel, amal het hulle probleme maar jy het myne net gebruik teen my maar so sê ons dankie om n ou tewys hy kan lewe sonder n girl
Dm my.
Jys so simple met die mooiste dimples
Awww dankiee👀
Vettie😂
Oh yes ek werk aan my pens vir Desember 😂
Jy is nie so bad soos ek gedink het nie 😅❤️
Eks eintlik n nice persoon ek lyk net misluk😂
Geluk met jou hokkie verkiesing
Aww baie dankie x
Sooo jy en Danie , hys n goeie ou ! En jys n oulike meisie. Julle pas mooi saam , kyk na hom asseblief en moet hom nie seer maak nie.
Baie baie dankie, ek belowe ek sal mooi na hom kyk!!
Jou simpel se goed sit in my kop vas 👀❤️
Helll yahhh, dis good 😂❤️sal my viraltyd onthou!
Ek het sooooooo lief geword vir jou, jys n amazing persoon soos rrg!!
Awwww dankie ek waardeer dit so so baie x
Jy word so baie waardeer ❤️
Waardeer jou meer ❤️
Kan ek jou nommer kry ASB??
Ek het nie n foon nie jammer 🥺
Ek wens ek kon so energetic soos jy wees ❤️❤️
Eish nee dis uitpittend😂❤️
Jy is n besonderse mens!!!!
Awww dankie xx
$exy en hot as f***
Dankie 🤷🏼♀️😂
Dankbaarheid in oorvloed ❤️
So so so dankbaar vir jou ❤️
Ek mis jou nogals baieeeeee
Mis julle ook👀
hy werk btch!😂
It does indeed 😂❤️
Jy maak my altyd lag met jou simpel se goed
Dis nie simpel se goed nie dis die waarheid okay🙄😂😂
Ek kan my oe ni van jou afhou by di skool ni
So jy is my stalker 😂
Jy is actually cooler as wat ek verwag het😬❤️😂
Ek lyk net misluk, ek is nie rerig nie 😉😂❤️
Hoe is Hugenote??
Baiee lekker
Damnnnnn jy is beautiful
Jy is beautifuler😏😂❤️
VIEW MORE