275
Replies
Okay maar jy het nooit die ander deel van my vraag geantwoord nie
Wat doen jy en Charl as julle kuier?
kyk suits😹😻
So as charl jou nog nie uitgevra het nie beteken dit julle is nog al die tyd net iets ?
jip and still going strong tho 🤞🏼
my favourite dommie 😏😏😏😏😏 Zonn_xo
my favourite slimkop 😏😏😏😏
Honestly fukk your feminism
uhm okay 👍🏼
jy lyk soos 'n baie nice persoon en jy is werklik pretty <3
oms 🥺🥺 eerlikwaar die beste ding op my qooh me 🥺😻😻
duisende dankies 💕💕 die wêreld het meer mense nodig met n hart soos joune 🥺♥️♥️
Wat is jou gunsteling series?
mag ek net een kies ?🥲
Beste ding van charl?
alles ?😻♥️
Die hemp in jou story is net wow😍😍
dankiee 💕🦕
Watse tipe goed doen jy en Charl saam en gaan julle op baie dates?
elke kuier saam hom is soos n date , dis hoe spesiaal hy dit maak 😻😻😻😻
Tips vir hoe om so mooi te wees ?
wees altyd net jouself x🥰💕
Sien jy jouself as soet of stout?
ordentlik 😉
Jy en Charl is my favourite couple🤞🏼
day made 🥺 dankiee 💕💕
Wanneer vra Charl jou nou uit
we getting there 😹😹😹🥺💕
Drink jy?
op geleenthede 👍🏼
My fangirllll🥰🥺❤️ek mis jou tonne🥺en jy skuld my nog n pizza date🙄❤️ Lorrainevdm03
ons gaan definitief ons pizza date doen as ons After gaan fliek okayy 🥺❤️ ek wag nou al heeltemal te lank 🙄🥺 ek mis jou bitter baie , stupid COVID mors ook als op 🙄🙄🙄
😎😎😎😎😎😎😎😎😎😎😎😎😎😎 JY
😎😎😎😎😎😎😎😎😎😎😎😎😎😎EK ?
"van wanneeraf is jy so lelik met mense sies"
🤣🤣🤣🙄🙄🙄🙄 Zonn_xo
duidelik is hierdie mens nuut in jou lewe 😹😹🤞🏼❤️
Gunsteling kos en drankie?
sushi en definitief by verre koffie 😻😻😻😻😻
Jys te oulik☁️🤍
aand gemaak , dankie ♥️
Hoe kry n mens jou nommer😊
jy kan altyd my kêrel DM rn hom vra ☺️
Hou jy daarvan om nuwe mense te leer ken?
jaa , een van my gunsteling dinge om te dien is nuwe maatjies maak 😻😻😻
nom nom sê hallo ☕🌤
hii nom nom 🥰👋🏼
ek wens ek het jou boo*s gehad 😍😍😍😍😍😍😍😍😍 Zonn_xo
daar is geen onthou 😹😹😹😹
waar is die boo* qooh ? 🤣🤣🤣🤣 Zonn_xo
ek het hom nog nie opgesit nie , my arme slefbeeld het nou n knak gehad 😹😹🥲🥲🥲🥲
my hart is lief vir jou 🤪🤪🤪🤪🤪🤪🤪🤪🤪🤪🤪🤪 Zonn_xo
my hart lief jou ❤️❤️❤️
Ek het n crush op jou🙈💛
uhm okay 😬
Jy en Charl is so cute💐
dankie , maar dis alles hy 😻
Hey hey hey 👋 😂
Op nog baie periodes waar ons nie ons fone op ‘die’ Juffrou se lessenaar gaan sit nie! Ek sal ook nie dit weer opbring in die klas nie 😂 Maar ja, wou eintlik maar net ‘hi’ sê 😂
NOOIT weer haal ek my foon sonder haar toestemming uit my sak uit nie 😹😹😹 my foon is van nou af allergies vir haar klas 😹🥲
hiiii 👋🏼
Jy dink jy is groot !!!!
ek is , het jy dan nie gehoor eks reeds 18 nie 😳😏☺️
Hoe oud is jy. En jou Insta. Dan sal jy soen wie ek is
17
chrizaan.ofc
Hallo meisie van my lewe
hiii ?
mag ek weet wie hierdie is ? 😹😹😹
Jy en Charl het langer gehou as wat almal gedink het,maar ek gee dit ten minste nog n maand.
uhm okayy 😹👍🏼
Jou ou is hot😻😻
hys deadass $exy verby 😻
Eks befok kwaad ek fokken kan nie en ekt fokken niemand om meer te praat nie en eerlikwaar weet ek nie hoekom ek met jou prt ni maar ek wou net vir jou se eks FOKKEN kwaad
eks jammer 🤷🏼♀️🙈
Nie nodig om goed te antw oor xander ni hy het nou n nuwe girl en jy het n ou so los hul uit sy meisie praat goed oor jou en se sy kan jou nie judge nie want sy ken jou nie jy weet wat is die waarheid so igroneer hul net ❤
gelukkig kan ek nie minder omgee oor wat tussen hulle aangaan nie 😉😹 , ek antwoord wat vir my gevra word nie omdat ek belangstel in hulle verhouding nie 👍🏼✌🏼
top 5 vriendinne?
ohana x
Ek mis jou❤️ Wilnee
my hart verlang 🥺❤️
jys die beste en mooiste dingetjie wat nog ooit met my gebeur het ☺️🥰❤️ charl.ehlers
ek waardeer jou 🥺❤️
Jou hare is mooi 1😍
dankiee 🙈🥺
i love you babyy x❤️❤️❤️ charl.ehlers
i love you more and more everydayy x🥺❤️
Wow wow jy lyk beeldskoon
baie dankie 🙈
Dink jy Charl sal fine wees as jy met Xander praat
wel ek het hom gevra en dit was n heel duidelike nee 😹😹😹😹
Ek sien jy en Carl en zonika kuier baie saam?
Charl*
ZoniQka*
Julle meisie groepie is goals x✨
dankiee 🙈
liefde,liefde en nog meet liefde♥️
❤️❤️❤️
Ouderdom asb en insta naam asb
17 ☺️
• chrizaan.ofc
Ek kort geselskap. Sal jy om gee om met my te praat
okay sure ?🤷🏼♀️
Pragtigste persoonlikheid
dankiee , maar eks seker joune is soveel beter 😻
Heeltemal te veel liefde💕
☺️
ooh my siel lyk my niemand kan n gelukkige verhouding he deesdae, sonder mense soos die wat aandag soek nie😂 hoeveel “cheat” stories moet nog opgemaak word? 😂 Megan_g03
ek stem 😹 mense wil heeltemal te veel skinder stories opmaak net omdat mense probeer gelukkig wees 🙄😹
jys cute 🥺 ek waardeer jou 🥺💕
Hoekom gee mense so baie om oor jou en Charl🙄
wil ek ook bitter graag weet 😹
My drollllll ❤️ Zonn_xo
altyd joune ✌🏼❤️
ily my favourite maatjie 🤡🤡🤡😍😍😍😍😍 Zonn_xo
heel beste 😻😻😻 i lovee you to the moon ❤️
Harry potter is nie te bad nie 😏 Zonn_xo
nie te bad nie 😱 dis die HEEL FLIPPEN BESTE MOVIES EVER MADE 😻😻😻😻😻
Have you ever been in a situation where you and a friend drank a lot of water/soda on/before a long bus trip?
no 🤷🏼♀️
Jy het in jou vorige Qooh's gese dat jy Charl soos iets geraak het in Oktober maar as ek dit reg het(wat ek hoop)was jy en Xander nog saam gewees daai tyd,jy sê jy het hom nie gelos vir Charl nie maar dit lyk so?
iemand stalk my qooh me 😉😏
Kom nou toe,ek wil nou n beurt hê met Charl.
nee 😹
charl cheat op jou😉
eers ek op hom , dan hy op my 😹
goeie genade , het julle niks beter om met julle tyd te doen as om in ons verhouding in te meng nie 😹😹
Jys vrek mooi 😶
🙈
dankie .
So j ht op Xan en Charl gecheat 🤯 what a slet
Gelukkig ht Xan nou iemand amazing Charl moet nt sy oe oopmaak
okay buddy 😹😉
Jy maak lewe n fees Zonn_xo
my favourite 🤡😻
Van wie hou jy nie???
dis n redelike lang lysie 😹😏
hoekom het jy nie op charl se recent gecomment of gelike nie
so stalk jy my of hom ?😏😹
Hoekom delete jy jou qooh's ?
Is jy bang vir die waarheid of steek jy iets weg ?
nee wat 😹
Julle is net pret ☺️
dankie 🤷🏼♀️😹
Celebrity Crush ?
Bryce Hall 🌞
Ek is eerlikwaar so bly jy en Charl is nog steeds saam,julle is verskriklik oulik🤤
dankie ❤️
My gunsteling drollllll 😻😻 Zonn_xo
ten minste joune 😹❤️
MY LIEFDE IS TE VEEL ❤️❤️❤️🤡 Zonn_xo
i love youuu sm ❤️❤️❤️❤️
Jou musiek smaak is sleg, jokes dis myne OOK 🤡 Zonn_xo
i knoww 😏😏
Jou gunsteling liedjie ?
i hope - gabby barret 😻
ek waardeer jou so baiieeee ❤️❤️❤️ Klara.02
my hartjie loop oor van liefde vir jou ❤️❤️
I love you ❤️
as ek geweet het wie dit is , het ek dit dalk terug gesê 🙈
Jy en ZoniQka is soos friendship goals💕
my aand gemaak , dankiee 🥺❤️
jy maak my die gelukkigste ou onder die son 😻😻😻😻😻😻 charl.ehlers
damnn eks luckyy 🤤❤️
ek het jou bitter baie lief x❤️❤️❤️❤️❤️❤️❤️❤️❤️❤️❤️❤️❤️❤️❤️❤️❤️❤️❤️❤️❤️❤️❤️❤️❤️❤️❤️❤️❤️❤️❤️❤️ charl.ehlers
ek is ongelooflik baie lief vir jou x ❤️❤️❤️❤️❤️❤️❤️❤️❤️❤️❤️❤️❤️❤️❤️❤️❤️❤️❤️❤️❤️❤️❤️❤️❤️❤️❤️❤️❤️❤️❤️❤️❤️❤️❤️
my hele lewe x🌍😻🥰❤️❤️❤️❤️❤️❤️❤️ charl.ehlers
my alles x🌍😍🥰❤️❤️❤️❤️❤️❤️
VIEW MORE