136
Replies
Jy is pragtig, die man wat jou gaan kry gaan gelukkig wees. Baie mooi dame.
Baie dankie ek waardeer dit onmenslik baie✨
Wie is jou grootste inspirasie?
My ouma🌹
Can I be your simp? Serious question ChaosAwaitsYou
Uhmmmm no comment😂
Dis jou kort maatjie chanrie 😘❤❤🥺ek weeti hy wili my naam wys nie😱😂maat ily en ek mis jou lolla jys so amazing 🥺❤
Aww dis okayy ek weet wie jy is😂❤️ekke mis jou heeltemal te veel🥰
$exy A$$ btch😍
Ekt geen idee wie die is nie maar dankiee😂
Marshmallow jy word gemis😢❤️
Aww my seekoei ons sien mekaar amper🥰
Bessssttt friendddd, my booo jy is die beste mens ooit en verdien soveel liefde 😍😍😍🤗🤗🤗i love youuu
Awwwww my booo ekke mis jou heeltemal te veel😍😍😍🥰🥰🥰🥰
fangirl 😻
ek mis jou en ons squad 🥺🥺 , ons het n kuier nodig 🥰🥰
Ek sal enigiets doen vir nog n laataand drive😍😍
ek mis jou!! ❤️❤️ Klara.02
I miss you too🥺
Doen jy modeling want jy pose soos n model
Ek dink ek is te akward vir modeling 😂
Hoe gaan dit met die mooiste dame in die hele wereld
Ek weet nie vra my maatjies🙆🏼♀️
Wow wow jy lyk beeldskoon
Awww dankiee🥰
Well ek lees net mooi dinge hier😂😂🤷🏼♂️ why_not_gingy
Okayy goed dan😂
ek kyk so baie op na jou! 🤍😻
Awww baie dankie asb dm my! 💕
Hkm is almal btches
Jys amazing en omr doen jou goed 😍
Eks trots🔥
Awww dankie ek waardeer die so baie💕
OMR het jou verseker fok baie verander
Ek is nogsteeds dieselfde mens🤭
Brownie stealing btch Livan
BSB
Can we be friends 🤝
Suree why not😇
As jy soos enige iemand gebou kan wees, wie sou jy kies?
Ek is tevrede met my eie lyf🥰
twee gesig btch
Uhmmm ek het twee oe, twee bene en arms en ore maar ek dink ek sal weet as ek twee gesigte het😊
you cuteeeee 🥰❤️ Klara.02
Fankk you 😍😍❤️❤️i love youu
My marshmallow😍❤️Ek waardeer jou TE VEEL !! dankie vir alles ❤️❤️❤️❤️❤️Ilyyyy xxx
Awww my seekoei😍😍😍i apreaciateee youuuu so muchhhhh❤️❤️❤️❤️
Ayyy my fw maatjie ek drop net in om te sê dankie dat jy my laat sleg voel as ek nie my hw doen nie 😌 Livan
Ishhhh a pleasure😏en ekt saam jou engels ook jy weet😂
Okay ek respect dit 💪
Dankie 😊
Sal jy weer belangstel in n verhouding
Jahh een of ander tyd maar ek dink ek gaan vir nou eers fokus op skool❄️
Is dinge nie weird tussen jou en marco aangesien julle al gesoen het nie
Nee nie rrg nie dit was way back then😂
toema ek kom agter ekt al klaar soos 4 keer jou geqooh oor chilli cheese fries😊😊❤️❤️ ox_Esmeralda_ox
Jahh dumbass🙄I still love you tho🙄❤️❤️❤️🥰🥰
eks bietjie laat sorry😂😂❤️❤️❤️but heyyy ilyy boo , kom skool A toe asseblief 😍❤️🐸
en bring CHILLI CHEESE FRIES 🍟❤️🥺 ox_Esmeralda_ox
Uhhmmm nee kom bly by my dan kan ons saam skool B toe gaan😂❤️❤️nee bring vir my nuggets🥰🥰❤️❤️❤️❤️
Jy is pragtig lolla ilyyy😁❤😂en dis chanrie ek perongeluk my name gehide
Awww dankieee🥺❤️en jy is die oulikste mens op aarde🥰🤩
Waar ht ek ooit gese jys n btch na jy my vriend gelos het
Dm my dan oraat ons 😌dit was seker net n misverstand🙆🏼♀️
Hou op skoolB wees en kon skoolA toe 😐❤️
Verander jy dan my van😐❤️
jy is veronderstel om my te voer 😭😭❤️❤️🐸🐸🐸🍟
Ohhh jahh jys my klein babatjie🤭😂😂😂
chilli cheese fries nou 🍟😍😍😍
Ekke soek nuggets🤤🤤
chilli cheese fries 😐🐸😍🍟
Gaan koop vir my😐
Skool B se jy? 😏❤️ Klara.02
Ohhh yess beste skool ooit🤩❤️
Onthou jy my nog? ❤️ Caitlinvh
Yess ekke doen van laerskool😊❤️
Sien jy kans vir ‘n vry en gly 😏👅
Umm gross
my mooiste Lolla 😍🤤 mag hy jou kom qooh 😏😏😏 Zonn_xo
Jy weet dalk moet ek vir hom n boodskap stuur😍😍😍😍😂😂😂
Why ons gedrift was lekker om saam julle te kuier maar sien ons kuier ni meer saam ni
Ekke weet nie dm my dan maak ons n plan😌
Julle squad is goaaaaals😭
Awww dankiee ek waardeer dit😊
damnn ek mis jouu so baie 🥺🥺🥺 , kom ons breek die reëls seblief 🥺❤️ chrizaan.ofc
Asb kan ons ek is so verveeld🥺❤️
If you don't have a problem, can you tell me about yourself?🤔🤔🤔 Ps__
I don't know, can I?
Meisieeee 😏😏😏 ek is lieffe jou hoor ❤️❤️❤️ Zonn_xo
Love you too🥰🥰🥰
My marshmallow😍 jys die mooiste ily lots and lots❤️💞❤️💞❤️
I loveeee youuuu❤️❤️❤️🥰🥰🥰🍑🍑🍑
Enige tips om dalk 'n kans te kan staan saam jou sussie?
Hang af watter sussie😂
my maatjie is die mooiste😍😍😍😍 ek mis jou so baie my hyphen🥺❤️❤️ ily lots x❤️
Aww ek mis jou onmenslik baie🥰🥰❤️❤️❤️ily my hyphen🥺🥰🥰❤️❤️
I love you lotssss maatjie ❤️❤️❤️❤️ Klara.02
Liefde in oorvloed❤️❤️❤️
So Marco en sherize is weer saam,voel jy gebruik?
Okay stadig, nie dat dit enige iets met enige iemand tedoen het nie maar ek en marco was nie eers saam of iets nie ons is net vriende okay?
Have you ever been in a situation where you and a friend couldn't pee somewhere because boys could hear?
Uhmmm nopee😂
iemand is bietjie jaloerssss oor marco lykit vir my 😏
moenie jou steur aan hulle nie ❤️
Jahh nee kyk😏❤️
Wat gaan nou ooit aan tussen jou en Marco?
Jy sal graag wil weet😏
Omw hierdie mense wat jou so kak hap oor marco ek kani😂as hulle manet geweet het dat ons weet wie hulle is neh sou hulle hulle bekke gehou het 😊
Oee oee amen😏
Marco wou ju net he om oor cherize te kom😂😂😂 sys baie mooier as jy so hyt ma lekke kak probeer 😂
No comment😇
Iemand op die oog ? 😏😍
Dalk😏dalk nie🥰
Was jy en Marco net n one time thing of wat
Vir my om te weet en vir jou om uit te vind
my fangirll , ek mis jouu 🙄😻 , volgende jaar , ek , jy en ons pizza date , dis nou al te lank 🤤 , ilyy franddd ❤️❤️❤️ chrizaan.ofc
Oee asb jahhh ek kan nie wag nie lahoewel ons al n jaar terug dit beplan het😂❤️❤️❤️
Dink jy megan en juan-re gaan gou opbreuk? Want joh sy lyk lekker😏
Nee ek twyfel en tweedens umm jys buetjue euww🤦♀️
Raai wie ek is
Eks iemand wat jou mis
Nee ek weet nie se maar😂
Wat het tussen jou en livan gebeur?
Dm my dan besluit ek of ek jou wil vertel
Grrrrr,,jys n awesome mens,,,daai friend marathon le nog voor
😂😂😂
eks lief vir jou ❤️❤️❤️❤️❤️❤️ so onmeetbaar baie ❤️❤️❤️❤️❤️❤️❤️❤️ Megan_g03
Liefde vir jku is oneindig❤️❤️❤️❤️❤️❤️
Jou A$$ 😮😮😮
Nooe5... Bye bye
Ja Obviously Weet Jy Nie Waarvan Ek Praat Nie Want Jy Was Dronk Jou Idiot🤦🏿♀️
Sho sho ek weet wie hierdie is "idiot"
Anje Verdien Soveel Meer As Jy. As Jy Dronk Is Dan Sê Jy Haar So So Sleg. Fok Jou Daarvoor
Ek het lettelik geen idee waarvan jy praat nie...en ek sal dit nooit aan my beste vriendin doen nie
Hay jou mens bly so awesome*
Dankieee😇
Hkm is jy en livan nie meer saam nie
Dis n storie vir n ander dag
So hoe is lewe vettie😂
Fantasties dikkes😻
My lion fish 😻
eks superrrr duperrrr lief vir jou! ❤️❤️
en jy verdien die wereld 😇🌊
Awww my blinde mol💭i loveee you too❤️😇
Ek dog jy en livan is saam ???
Nope ongelukkig nie
Joh maar livan het vinnig aanbeweeg
No comment
Ek like jou eintlik
Dm my bietjie😲
Jy en Rikus????
Ons was iets maar nie meer nie🙈
deesdae se mense is so jaloers kan hulle nie net hulself omring met hulle eie kak nie . Is hulle so desperaat vir ouens dat hulle tot die Gr10's begin uithaal omdat hulle ouens het , fokken swak
Dankie tog iemand wat verstaan🌸
My lion fish 🍒
jy beteken so so so baie vir my en ek lief jou onmenslik baie ❤️
eks hier vir jouuuu, altyd x
My blinde mol🌸
Dankie ekke waardeer jou net so baie🐙dankie vir al jou advies💕
fake!
Ek is nie die een wat agter n foon wegkruip nie🤭
Heyy 🙂 kan ek jou raad vra asb dis nogal persoonlik
Jahh sure🙆🏼♀️
"groep van slette"? Nee gesiggie, verduidelik my wat is vout daarmee om op n pawiljoen te sit op dieselfde trap as wat sy bene is😂 jys moer snaaks kry n fokken lewe toe
Dankie tog iemand wat saam my stem😌
"Groep van slette wat tussen kerels se bene sit" dis moer snaaks dat jy jou tyd gebruik op n "groep van slette" en ander sleg te se anonymously, dit se baie van die tipe persoon wat jy is
Dankie... Ek dink😂
Megan en Esme lyk soos 2 blowfishes as hulle pout 🤣 Gaan compare dit gou dis kêk snaaks 🤣🤣
No comment
Jou maatjies is n groep van slette 👏😏 lekker tussen hulle kerels se bene 😅 oh gosh ek weet nie of hulle net aandag soek om dit op instagram te sit nie maar dis moer commen 😂
Uhmm okayy...
Jys beautiful 😍😍
Iemand op die oog? 🌹💞
Mmm ekke besluit nog😊💗
hoe loop akkedisse nou weer? 😏😹❤️
ek het jou lief frienddd 🥰 Klara.02
Hulle loop op kant toe ek enige kant toe duhh🙄ilyy😻❤️
Cooler as die coolste😌
En kan ek ook so mooi wees🙄🙌🏼❤️
Agg jy weet jy is die mooiste van die mooiste❤️🙄
Ek mis julle klomp❤
Ek is seker ons mis jou ook❤️
Hoekom sit jy op jou story die mense moet jou qoohme maar dan antwoord jy die goed eers soos 2 weke later?
Hoekom pla dit jou😹
Mis julle ❤❤
Ek is seker ons mis jou ook❤️
Hi wil net sê jys n goeie vriendin en dankie 🙋🏻♂️😂 dis jou wisk ,Eng en Lw buddy 😂😂
Eyy dankie jou weird mens😹dankie vir al jou advies ook en jou vriendskap😌
Wie het jy op die oog?
Of is dit n bietjie still? 🤗😜😎
Niemand op die oomblik nie😏😹
Ons het mekaar onlangs eers n bietjie beter Leer Ken🌞😇
Maar ek moet se jys eintlik flippen cool🤗🌼😏😙
Aww baie dankie ekke waardeer dit baie😌dm my n bietjie😊
VIEW MORE