Visit this profile later to see if your question was answered.
Message my dan reël ons ! ❤️
ek skiem ook so 🤭.
baieee dankie ek waardeer dit so baie !
Eerlikheid , vertroulikheid , respek teenoor mekaar , so obviously ń Christelike verhouding
ag ek mis jou 😫❤️❤️❤️!!!!
doen jou beste en bid net dat God jou sal help deur vir jou krag te gee om die jaar aan te pak 🙏🏼.
love youuu !!!
that is actually an inappropriate question 🥴.
het nie een nie 😂.
ek is eerlik as ek sê dat ek nie uitdagings het nie !
die beteken ongelooflik baie vir my 🥺🥰🥰!!!
so lief vir jou ! 🥰
dankie vir jou ! ❤️
sê die cool kind self 😉!
lief jou duisendes 🥰.
jy verdien ook net die beste , ek waardeer jou so ongelooflik baie !
aw dankiee so baie ek waardeer dit ! 😊
Nah dude , I don’t think you want used shoes . Especially not mine 😂.
wat van hom 🤭?
wel die eerste ding wat my tot 'n persoon lok, is die persoonlikheid !
Aw dankie so baie ek waardeer dit !
ek is van Springs af 😁.
and you are 🤷🏼♀️?
Baie dankie vir die kompliment ek waardeer dit regtig ? 🥺😊.
Sê asseblief vir my wie jy is , jy hoef nie skaam te wees nie , ek’s chilled 😂😂😂!
Nah I’m good !
Ek skiem ook so 👀❤️
Alles is my favourite , jy maak alles ń fees ❤️!
Can’t wait 🤩!
Nope 😂😂❤️
Dankie so baiee 🥺!
ń Bietjie van altwee sou ek sê 😂.
Persoonlikheid
Nah ek doen nie 😂.
Gas Monkey fosho 🤩!
As dinge reg uitwerk , maybe .
Op die oomblik is my favourite movie Letters to God .
FBI
Jy is so ń mooi mens !
Ek is so dankbaar vir jou . Dankie dat jy altyd daar is vir my en dat ek altyd alles met jou kan deel 🥰
Dankie vir ons geselsies tot laat in die aand 😘
Jy is beeldskoon !
Jy sal nooit besef hoe baie jy vir my beteken nie 🥺. Dankie dat ons saam kan weghardloop vir weird mense en dat jy ons stapsiessies in fotosessies verander !
Liewe Jesus het my gebless met jou x
Ek het jou so baie lief ❤️❤️.
Even me 😂
Ek ship jou met iemand wat jou gelukkig maak !♥️
Ek is op instagram ja .
Sure ek’s altyd keen om nuwe mense te leer ken ! Dm my dan 😌.
Dankiee ek waardeer dit !
Potchefstroom Academy
Lief jou !
Dankiee ❤️.
Niemand op die oomblik nie 😌
Nog net ń paar dae dan kan ons weer lekker gesels 🥺❤️❤️
Ek mis jou ook 🥺🥺
Prefer jy dit regtig 😂🤷🏼♀️
Want to be honest sou ek dit nie prefer om elke keer af te buk as ek iemand ń drukkie wil gee nie 🤭.
Ek is 17 en word 18 in November !
Nope .
Ek mis jou soo baie 🥺🥺
Ek sou Garsfontein toe wou gaan
Neeee 🥺
Dankie so baie 😌.
Ah dankiee ek waardeer dit so baie !
Oh my gosh 😂
Hierdie confuse my brein 😳😂
Frans .
Oreo’s !
Jaaa ek sal dit love !
Absolutely nothing 😌
Ek is en sal altyd net myself bly .
Daar is so baie dinge wat vir my vreugde bring !
Jy beteken so baie ❤️!
Nope het nie een nie .
Dankie vir jou 🥰
Lief jou so baie ❤️.
Met wie ookal jou gelukkig maak x
Ek beplan om onderwys of hairdressing te doen .
Ruan van Biljon
lief jou duisendes !!!
Dankie so baie 😊.
Johannes 3:16 !