Visit this profile later to see if your question was answered.
I love you my vriendin❤️❤️❤️
Baie dankie ek waardeer dit 😞Ek en hy is nogsteeds saam , ons is net in n baie ongemaklik plek in ons verhouding ( nie asgevolg van goed tussen ons twee nie maar mense aan sy kant wat baie onregverdig teenoor my optree ) ❤️
Jy het gee idee wat die beteken nie ! En soms is dit moeilik mens wil vasklou maar maak mens self net meer seer
Seker dae is beter as ander ❤️❤️
I love you too , dankie vir al julle hulp en liefde ❤️❤️❤️🥺
Ilyyy dankie vir al jou raad en omgee ❤️❤️❤️😭ek probeer!
Seker goed aan sy kant maak dinge bitterlik moeilik en ek gaan nie my gelukkig op die spel plaas nie
Baie baie dankiee , ek waardeer dit so baie ❤️❤️❤️
Ek weet nie
Ek hoop regtig die Here seën my met dit ❤️😞
Natuurlik ek is oop om vrienskappe te hernu
My ma , Lorraine, my bf( hy tel as n vriendine)😂
Jy is die besteeee my boo ❤️❤️❤️😍en jy is die een met die pragtige yskas😂jokes jy is die een wat my deur dik en dun help en ek waardeer jou so baie🥰🥰❤️❤️dankie vir die water elke dag😍
Aww die is vrek oulik , baie dankie 🥰Ons kan natuurlik wees ,dm my !
dankie dankie😂
Oms i love you too! Ekt die naweek so baie waardeer ❤️🤗😍
Nee sê dit vir die gesprekke in Wiskunde 😂
Neee , jy het ! Jy kan niks ontken nie 😂😂👏
ayyyy😍😂
Die is vrek oulik , baie dankie❤️😍Hy kom oor 2/3 maande 😍
Dankie dis nice van jou 👏😂😌
Baie baie dankie , ek waardeer die regtig baie jyt geen idee nie 🙏😔Mense moet regtig, maar soos ek sê n mens steur jouself nie daaraan nie want as jy gelukkig is, is dit al wat tel 😊
Regtig ! Hou asseblief op 🤦♀️🤦♀️🤦♀️
Dankie maar sorry eks in n verhouding! Daar is baie ander visse ini see 💫
Ily moreeee, ons moet weer prank call😍😍😍❤️❤️
okay ?🙄 dm my
Hy is op die oomblik in New Zealand 🐸
My kinders sal let wel eendag BESLIS seuns wees 😊👏😂
Nee ! ek is n seuntjie ten volle 😍😂
Nee ek het nog nooit op Nathan verneek nie , ek sal ook nooit .👏😌
ek mis jou net so baie . Na lockdown bly ons almal saam ❤️🤗🥺
ily toooo , ek mis die plaas ❤️❤️❤️☹️☹️
amen👏 dankie vir daai een . Mense moet ophou onnodig probleme veroorsaak in ander mense se verhoudings 🤦♀️😕
Jy het geen idee wat die vir my beteken nie😊❤️❤️❤️ Jy sal beslis weer daai spesiale persoon kry wat jou uit jou sokkies uit sal lief hê en jou so baie liefde en memories kan gee want jy verdien dit. ily ❤️🤗
Awww baie dankie , dis oulik van jou 😊
Ek doen nie , maar ek verstaan jy voel dalk so .Dis waar ek gaan nie altyd na alles toe nie omrede my ouers streng is wel een en ek eenvoudig dan net nie mag gaan nie . Dm my
Glad nie 😂Volgende keer vra net vroeër. Dan kan mens behoorlik beplan
lyk my ekt n aanhanger , jy weet duidelik wat aangaan op my social media 😂 Ps ek doen like al my maatjies se foto’s, vat net soms langer om dit te sien en te like 💛👏
Uhmm life ?🙈😂 Geen idee ek frons net baie en het soms net n slegte daggie maar verder is dit niks spesifiek nie 😇
Jah jyt nie eers gehelp nie net videos geneem😂🙈 ek belowe eks net so bly ons is saam want ek weni wat ek anders sou doen nie want ons het soos elke klas saam😂😍🥰🥰🥰 ons sal deffies weer n double date reël 🥰❤️❤️
Shame nee wanneer hy my bederf met kossies bestel hy dit van uber eats af dan laai hulle die kossies by my huis af , en dus betaal hy ook dan direk want sy kaart is gekoppel aan uber eats . Maar honestly voel ek soms sleg want ek wil hê hy moet sy geldjies spaar en net terug kom☹️
Amen 😂kan ek nie net weer by jou kom bly nie soos jou ma sal nie weer mind nie 🥰ilyt my roommate ( darem verstaan ons mekaar )
defnitief my gunstelling sfiso hierdie 😉😂
Wel ons is nogsteeds saam en hy is al reeds 6 maande terug NZ toe. Hy kom darem amper terug 🥰 Maar verder is dit moeilik maar die Here is by ons en staan sterk saam ons verhouding
Awww baie dankie 🥺🤗
Heyy jy weet mos ekt gespot 😂 Darem het ek jou reg gehelp anders het jy heeldag so geloop 😂
ek is bly die chicken is eerste want ek haat beef 😂🤷♀️
Nee dankie , ek is regtig okay 🤦♀️
Stoppp ek weet steeds nie wat jy bedoel nie 😂
Aww ons moet meer kuier ❤️😍
Dm my ?😂
ilyyy too my maatjie ❤️😍😍